Bazley Akkommodasie by Villa Florence - Self-catering Cottages | LekkeSlaap
+102
+102

Villa Florence - Self-catering Cottages

  • Vanaf R920 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 95, Bazley, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Florence - Self-catering Cottages is in Bazley, KwaZulu-Natal, net 500 m vanaf die pragtige en afgeleë Ndesingaan-strand geleë. Die kothuise het privaat toegang tot die strand wat deur wagte gemonitor word, sodat gaste kan ontspan en veilig in die see kan afkoel.

Verblyf word in 3 selfsorgkothuise gebied, naamlik Azalea-, Bougainvillea-, en Hibiscus-kothuis. Elke kothuis met sy eie kombuisgeriewe en 'n leefarea.

Gaste kan die pragtige buite-area en tuin, sowel as 'n 12 m² swembad benut. Daarby is die kothuise troeteldiervriendelik, so gaste kan gerus hul dierekinders saambring.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Villa Florence - Self-catering Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ridge-weg 95, Bazley, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Florence - Self-catering Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 95, Bazley, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcnIU2eJhC3jotNcrMmrjpnOMAIgHRYg2RasbiZdrapWIxgjij0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 95 Ridge Road Bazley 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.4296 30.6677
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za