Bazley Akkommodasie by Villa Florence - Self-catering Cottages | LekkeSlaap
+102

Villa Florence - Self-catering Cottages

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Villa Florence - Self-catering Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marischke T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marischke T
Gesin met klein kinders

Vriendelikste gasvrou en plek is super skoon.

Lekker rustige wegbreek met als in plek en tot jou beskikking.

Louis K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Saam met vriende

Ek het dit baie geniet en die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig.

Ons het in 2 eenhede gewoon. Al die geriewe was baie netjies en die personeel was vriendelik. Het beskik oor alle geriewe wat jy nodig sou hê vir 'n heerlike vakansie.

Wendy B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy B

Awesome.

It was awesome, the house was private, spacious, quiet and so relaxing. Thank you Giana, Joy is fantastic (especially with my cheeky dogs) he never bothered us, but was always available if we needed him. It not right on the beach for those wanting to be on the beach, but close enough. Was perfect for all of us, a home away from home.

Villa Florence - Self-catering Cottages's terugvoer

Dear Wendy,
We are happy that you and your family had a good time. We do our best to offer our guests a rewarding stay. Your kind words are much appreciated. Joel is a great guy and says thanks to you.
We hope to see you again in near future.
Giana

Villa Florence - Self-catering Cottages
Tracy L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy L
Gesin met klein kinders

Tranquil, beautiful setting.

Lovely, peaceful, quiet. Birdlife is amazing. Really enjoyed our stay and will be back.

Villa Florence - Self-catering Cottages's terugvoer

Dear Tracy,
Thank you very much. We really appreciate your kind words.
Giana

Villa Florence - Self-catering Cottages
Debbie T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie T
Gesin met tieners

Lovely family weekend in a quiet comfortable setting.

Hibiscus Cottage is very well equipped, beautifully decorated and clean. The large outside entertainment area caters for all weather conditions. Pity there's no sea view to go along with it, but the beach is an easy walk or a quick trip in the car. Giana is a wonderful friendly host. Will definitely be back.

Villa Florence - Self-catering Cottages's terugvoer

Dear Debbie,

Thank you so much for your kind words.
We really appreciate that.
You are welcome at any time.
Giana

Villa Florence - Self-catering Cottages
Tappie C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tappie C
Gesin met tieners

Close to beautiful beach, good for surfing and families. Clean, tidy accommodation.

Beautiful gardens. Helpful host. Good security. Can hear sea but no sea views.

Hettie C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie C
Gesin met tieners

Wonderlik luuks! Afgesonder en privaat en naby aan die natuur.

Villa Florence is spesiaal. Die gasvrou is vriendelik, gemaklik en effektief. Alles was in perfekte toestand en keurig gemeubileer. Dis afgesonder en privaat met direkte toegang tot 'n stil strand en winkels vir die nodigste inkopies net om die draai.

Villa Florence - Self-catering Cottages's terugvoer

Thank you so much for your kind words. We appreciate that you had a good time at Villa Florence.

Villa Florence - Self-catering Cottages
Mark G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark G
Enkelreisiger

Rustig en gemaklik.

Ek moes 'n voertuigkrisis hanteer - Gina en Bjorn het my (en Stoffel) op hulle hande gedra, hand (en kar) bygesit en verby alle verwagtinge gespook om dinge vir my makliker te maak. Oneindig dankbaar. Cottage great, ruim, gemaklik, rustig. Het net WiFi gekort.

Villa Florence - Self-catering Cottages's terugvoer

Thank you very much, Mark. We really appreciate your input.
Giana

Villa Florence - Self-catering Cottages
Johan V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantasties, baie netjies en skoon.

Villa Florence - Self-catering Cottages's terugvoer

HI Johan,
It was a pleasure having you and your family, I will mention to our staff your excellent review regarding their performance.
Thank you very much
Giana

Villa Florence - Self-catering Cottages
Rudolf T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf T
Gesin met tieners

Exceptional and relaxing vacation.

We stayed in the Hibiscus cottage which is excellent, very comfortable, clean and well equipped with a lovely porch. Excellent hospitality! It is located in a quiet part of KZN south coast, where you can relax away from the busy vacation spots. We really enjoyed the remote, quiet beach! We can definitely recommend Villa Florence and we will certainly be back in the future.

Villa Florence - Self-catering Cottages's terugvoer

Dear Rudolf,
Thank you very much for your kindness. It was our pleasure to assist you and your family. You are definitely welcome to return.
Thank you.
Giana

Villa Florence - Self-catering Cottages
Warren K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren K
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Plek om weg te kom van die allerdaagse geraas!

Die verblyf is baie privaat en beide ons 6 jarige seun en 4 maande oue Labrador het die privaat strand gate uit geniet! Uitstekende gasvryheid. Beveel dit aan vir diegene wat die daaglikse gejaagde lewe bietjie wil ontsnap.

Villa Florence - Self-catering Cottages's terugvoer

HI Warren,
Your beautiful puppy and your family are always welcome. Villa Florence strives itself in providing peaceful downtime and we are glad you enjoyed getting away from it all.

Thank you very much
Giana

Villa Florence - Self-catering Cottages
Corne S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Ongelooflike plekkie en my yorkies was ook welkom daar.

Die gasvrou is 'n ongelooflike vriendelike en behulpsame mens, asook die werkers. Die plekkie is baie ruim, skoon en daar is alles en meer wat jy nodig het. Ons (ek, my dogter en twee yorkies) sal Villa Florence ten sterkste aanbeveel.

Villa Florence - Self-catering Cottages's terugvoer

Dear Corne,
Thank you very much for your kind words.
It was a great pleasure to assist you.
We look forward to seeing you in a very near future.
Thank you.
Giana

Villa Florence - Self-catering Cottages
Rita V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V

Had a few fantastic and relaxing days.

Wonderful accommodation in a quite part of the KZN South Coast. Highly recommended for a bit of rest and relaxation.

Villa Florence - Self-catering Cottages's terugvoer

Thank you very much. Rita!

Villa Florence - Self-catering Cottages
Frans V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net veronderstel om 'n naweekwegbreek te wees, maar dit het soos 'n vakansie gevoel.

Dit was fantasties, vriendelike eienaar, awesome kothuise, goeie geriewe Ons het doelbewus nie ons DStv gebring nie, en die internet was baie beperk, so ons het lekker weggekom van die tegnologie ook - ons kon net lekker in die hangmatte rondlê, saam met die honde gaan stap, en om die vuur sit en gesels. Ons het vir 'n naweek gegaan. Ons het die vakansie van 'n leeftyd gehad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What was supposed to be a weekend away, felt like a holiday.

We had a fantastic stay, friendly owner, awesome cottages, great facilities. We (on purpose) did not bring our DStv, and there was very limited internet connectivity, so we had a break from technology as well - which gave us the opportunity to laze in the hammocks, walk with the dogs, sit around the fire and chat. We went for a weekend. We had a holiday of a lifetime.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Villa Florence - Self-catering Cottages's terugvoer

Thank you so much, it was my pleasure.

Regards,
Giana Magnussen

Villa Florence - Self-catering Cottages
Elsie N - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie N
Gesin met klein kinders

Dit was absoluut heerlike gewees.

Ons het heerlik gekuier. Die verblyf was aangenaam, veilig en rustig. Die atmosfeer is absoluut fantasties en kliëntediens was uitstekend. Ons sal verblyf hier aanbeveel en definitief weer daar gaan kuier. Giana het ons regtig tuis laat voel.

Villa Florence - Self-catering Cottages's terugvoer

Thank you so much for your kindness. It was an absolute pleasure to meet you. We would love to welcome you back in future.

Villa Florence - Self-catering Cottages
Kenneth R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth R

Good place to visit.

Guys are still talking about it and they want us to go back to Villa Florence again.

Villa Florence - Self-catering Cottages's terugvoer

Thanks, Kenneth.

I'm glad to hear that!

Villa Florence - Self-catering Cottages
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 95, Bazley, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcnIU2eJhC3jotNcrMmrjpnOMAIgHRYg2RasbiZdrapWIxgjij0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 95 Ridge Road Bazley 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.4296 30.6677
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za