Bantrybaai Akkommodasie by Villa Fontaine | LekkeSlaap
+37

Villa Fontaine

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-weg 33, Bantrybaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R12 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Fontaine is 'n luukse selfsorghuis in die luukse woonbuurt Bantrybaai in Kaapstad. Die villa is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike en luukse verblyf naby die Atlantiese kus se besienswaardighede.

Die villa het 2 verdiepings en lugversorging. Die villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en oopplan-leefareas. Die hoofslaapkamer beslaan die hele boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad. Die hoofslaapkamer het 'n privaat sitarea, 'n balkon, 'n kantoorarea en 'n instapkas. Die tweede en derde slaapkamers is op die onderste verdieping en albei kamers het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die villa het 'n kombuis wat volledig toegerus is met die nodige toebehore om maaltye te kook en 'n skottelgoedwasser en wasgoedgeriewe. Die leefarea het 'n biobrandstof-kaggel en 'n ingeboude kroegarea. Dit lei na 'n stoep met 'n swembad, sonstoele en 'n uitstekende uitsig oor die see.

Die villa het WiFi, 'n sekuriteitstelsel, veilige parkeerplek en 'n bestuurderes.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Fontaine sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • De Wet-weg 33, Bantrybaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R12 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R12 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-weg 33, Bantrybaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbCePerYFaw8pLtD7QupsW3BMjDelWFzePQmE7GIhREY0zasaFO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R12 000  per nag (plek vir 6) 33 De Wet Road Bantry Bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.92894 18.38102
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za