Villa Four Sea Point

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Four Sea Point bied selfsorgverblyf in Seepunt, Kaapstad. Dié eiendom is naby Milton Beach en Sea Point Pavilion.

Villa Four Sea Point beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en daar is slaapplek vir 10 gaste. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, of 2 of 3 enkelbeddens, en die kamers het elkeen toegang tot 'n en suite-badkamer of 'n aparte gemeenskaplike badkamer.

Die huis het 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, Nespresso-masjien en ander toebehore om maaltye voor te berei. Die huis het gratis WiFi, en verwelkomingspakkies en toiletware word met aankoms voorsien.

Daar is parkeerplek in die straat. Villa Four Sea Point is naby restaurante, kroeë, winkels en is 'n kort entjie se ry van ander besienswaardighede in die Atlantiese kusgebied.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Four Sea Point gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za