Pennington Akkommodasie by Villa G2 Selborne Golf Estate | LekkeSlaap
+27
+27

Villa G2 Selborne Golf Estate

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selborne Gholflandgoed Hotel & Spa, Ou Hoofweg, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa G2 Selborne Golf Estate is 'n bekoorlike, selfsorg-vakansiehuis in Selbourne Gholflandgoed in Pennington. Die huis is smaakvol versier en is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby verskeie besienswaardighede.

Die villa beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer neem die hele boonste verdieping op en beskik oor 'n koningingrootte-bed en platskerm-TV met aparte DStv Premium. Die kamer het ook sy eie balkon en 'n ruim en suite-badkamer met 'n hoekbad en aparte stort.

Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Al die kamers het lugversorging en die beddens het vars, wit katoen-perkallinne op. Die moderne kombuis is volledig toegerus met al die toerusting om etes voor te berei en daar is ook 'n etenstafel.

Die sitkamer het 2 gemaklike rusbanke en individuele rottangstoele wat na 'n groot ingeboude kas kyk met 'n HD-TV, 'n PVR-dekodeerder met DStv Premium, DVD-speler en musiekstelsel. Die sitkamer bied toegang tot 'n groot onderdak-patio met 'n houttafel, stoele en 'n leunstoel.

'n Ingeboude braai-area en baie geteëlde werkoppervlaktes is beskikbaar aan die een kant van die patio. Die landgoed bied gaste eksklusiewe toegang tot die strandklub in die kuswoud. Daar is veilige parkeerplek wat privaat is, 'n sprankelende swembad, grasdak-tuinhuisies, swembadstoele, 'n ingeboude braai-area en aantrekkamers.

Gaste is welkom om 'n potjie gholf by die 18 putjie-kampioenskapgholfbaan te geniet. Daar is gholfjoggies of gholfkarretjies beskikbaar om te huur. Die landgoed het ook 'n klubhuis, 'n Pro-gholfwinkel, hotel en spa, 2 tennisbane, 'n speelarea vir kinders en voetslaanpaaie om te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa G2 Selborne Golf Estate sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa G2 Selborne Golf Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Selborne Gholflandgoed Hotel & Spa, Ou Hoofweg, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa G2 Selborne Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selborne Gholflandgoed Hotel & Spa, Ou Hoofweg, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxNDgyMGQ2LWQzOTQtNDAxNi1iOWUxLWMwNThmYWEzYzM3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 250  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Selborne Golf Estate Hotel & Spa Old Main Road 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.37177 30.67791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za