LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Hana | LekkeSlaap
+25

Villa Hana

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 57, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Hana is in De Bakke in Mosselbaai en bied vakansieverblyf aan 'n klein gesin of groep vriende. Die strand, winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede is maklik bereikbaar.

Die eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Albei kamers het dubbelbeddens en en suite-badkamers. ’n Addisionele dubbelmatras is beskikbaar vir 2 klein kinders.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer bied gemaklike sitplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Villa Hana bied 'n pragtige uitsig oor die see. Ander geriewe sluit 'n braaiplek, trampolien, swembad en 'n klimraam vir kinders in.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Hana sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Langstraat 57, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 57, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIPhR7pgMvkgluNHmAAz8gtnedqB5DB6x78MuNebQKGMYfXJJsK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 4) 57 Lang Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.174424 22.132316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!