LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Hartenbos | LekkeSlaap
+82

Villa Hartenbos

  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 32, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Hartenbos is 'n ontwikkeling met 2 dubbelverdieping-eenhede wat spieëlbeelde van mekaar is in Hartenbos, digby Mosselbaai. Elke vloer in die 2 eenhede kan as 2 aparte woonstelle of as 1 groot woonstel vir 'n groter groep bespreek word.

Verblyf word in woonstelle op die grondverdieping en eerste verdieping gebied, waarvan 2 van die woonstelle vir 4 gaste geskik is, en die ander woonstelle bied elk slaapplek aan 6 gaste. Al die eenhede het 'n TV met DStv en 'n kombuis met verhit-en-eetgeriewe. Sommige eenhede het braaigeriewe, 'n tuin en 'n balkon.

Let asb. dat daar Openview-dekodeerders is, maar gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring.

Die eenhede is omtrent 200 m van die see af en 600 m van die nuwe waterfrontontwikkeling in Hartenbos af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 91 resensies vir Villa Hartenbos
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Magersfonteinlaan 32, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Hartenbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 32, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlMDViNDk1LWJhZjItNDQ3My1iNWRhLTUwNGJlYjIyMWEyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 32 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.131508938238 22.113448083401
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem