Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Helderberg

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Villa Helderberg
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Emma M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emma M
Gesin met tieners

Excellent.

Wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint M

You guys are doing a great job at Villa Helderberg. Definitely come back.

Would definitely recommend to others. Very peaceful, very welcoming staff. Would surely go back again. Well done Villa Helderberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
K V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
K V
Gesin met tieners

Perfect location and area.

The safe were amazing and just loved the way, they become part of our family. Plus they so honest I lost a gold earing that they found.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duncan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan S
Besigheidsreis

Lekker geslaap!

Vriendelikste personeel. Heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher P
Saam met vriende

Lovely accommodation to stay at for the weekend. A tranquil experience with friendly and helpful staff.

The location is peaceful, and quickly accessibly from the R44 which makes it a brilliant place from which to access the nearby winelands. The accommodation was neat and clean,and the staff welcoming and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terry V
Enkelreisiger

Great stay.

Very nice, clean, and Olivia the host was extremely helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Logan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing experience!

Warm, safe, cozy and friendly staff, breakfast was the best!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Logan, thank you beautiful.
It was super nice meeting you. I hope Camps Bay and ice cream had a good finish after your departure here.
You two looked so nice in your twinzy jersey tops.
You are always welcome back here where I make my breakfast with only love.
Thank you so much for taking the time to review us.
Wishing you a fantastic day.
Kindest regards,
Lynn and Blaze

Villa Helderberg
Walt O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walt O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kliëntediens.

Die ligging is ideaal. Die kliëntediens en gasvryheid is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Walt en Inna
Dit was verfrissend om julle te ontmoet.
Julle is so gaaf. Baie Dankie.
Ek hoop on sien mekaar gou weer.
Groentnis,
Lynn en Blaze

Villa Helderberg
Brad-lee J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brad-lee J

Baie lekker en rustig.

Elke minuut daar was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Brad-lee
Dis so lekker om jou resensie te lees. Baie dankie vir die welkome ondersteuning. Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom terug.
Groete,
Lynn en Blaze

Villa Helderberg
Shireen D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, behulpsaam en gasvry. Skoon en netjies.

Die kuier was baie lekker en my ouers was baie in hul noppies omdat hulle so goed behandel was weens hulle blind is. En deur dit het hulle baie ander blinde paartjies aanbeveel om na die vakansie oord toe te gaan. Die koste is baie billik weens dit ontbyt ingesluit is en dat dit vir twee dae is wat hulle gebook was. Baie baie dankie dat my ouers so goed behandel is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Ag Shireen
Jou ouers is awesome mense. Ek het ook so baie van hulle geleer. Dit was my eer om hulle te ontmoet.
Baie dankie dat jy die tyd gevat het om ons te review.
Hulle is altyd welkom hier.
Met liefde,
Lynn en Blaze

Villa Helderberg
Deborah S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing host and amazing stay! Loved it and will definitely go back!

It was amazing and very comfortable!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Deborah!
Baie dankie vir hierdie splendid terugvoering. Ek is so bly julle het die verblyf geniet. Dit was 'n plesier om julle hier te verwelkom.
Groetnis,
Lynn en Blaze

Villa Helderberg
Suzette R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette R

Uitstaande.

Baie dankie Lynn en medewerkers vir die uitstaande klientediens, heerlike ontbyt, en skoon, ruim en rustige verblyf. Daar is groot waardering uitgespreek vir die persoonlike aandag wat verleen is aan elke gas, hoe heerlik en baie daar geëet is, asook hoe lekker daar in die Lapa gekuier is. Welgedaan julle. Ons sal verseker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Suzette! Groot groot dankie
Dit was werklik humbling om hulle te ontmoet. Die ouens van die Ministries was baie baie vriendelik en tegemoedkommend. Dit was net een groot plesier om hulle te ge-ontmoet het.
Nogmaals dankie vir die onderstuening.
Met groetnis.
Lynn en Blaze

Villa Helderberg
Anton V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Enkelreisiger

Heerlik gekuier!

Vriendelike ontvangs en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Baie dankie Anton.
Dit was 'n plesier om jou te huisves.
Weereens dankie.
Vriendelike grietnis
Lynn, Blaze en die Villa Span.

Villa Helderberg
Helen A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was verwelkom by die perseel, baie vriendelik.

Ligging was ideaal, het die plek maklik gekry en was baie hartlik verwelkom en ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Ag baie dankie Helen vir hierdie mooi resensie. Ek waardeer dit grootliks.
So bly jy het die kort tydjie by ons geniet.
Hopelik sien ons weer.
Vriendelike groete.
Lynn, Blaze en Span Villa

Villa Helderberg
Jason H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie mooi.

Lieflike plek en baie stil en rustig. Baie netjies en goed ingerig. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Baie dankie Jason
So jammer dat ek nou eers antwoord.
Dit was net 'n plesier om jou te huisves.
Ek hoop on sien mekaar weer.
Vriendelike groetnis
Lynn, Blaze en die Villa Span

Villa Helderberg
Lezandri V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezandri V

Baie mooi plek en so tuis gevoel.

Die ontbyt was iets uit hierdie wêreld , baie vriendelike mense wat daar werk en Lynn is absolutely amazing! Sal vir seker weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Baie, baie, baie dankie.
Dit was lekker om julle te ontvang en ontmoet. Die ontbyt word uit die hart voorberei en met liefde.
Hoop julle kom weer.
Julle was ook baie gaaf, dankie.
Groete van my span en Blaze.
Lynn

Villa Helderberg
Darren M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darren M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Thank you very much, Darren.
It was a pleasure hosting you.
Thank you for the score rating and review.
You are always welcome back.
Kindest,
Lynn and Blaze

Villa Helderberg
Salomé L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, veilig en goeie waarde vir geld.

Ongelooflike gemaklike, ordentlike en waarde vir geld blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Ag Salomè
Baie Baie Dankie.
Dit was ‘n groot plesier om jou te ontmoet .
Voorspoed vir die nuwe jaar en met alles wat mooi is.
Julle is altyd welkom hierso by ons.
Warm greetings
Lynn en Team Villa

Villa Helderberg
Chad K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Legendaries, asemrowend. Alles in een.

Alles in een, sonder enige tekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Chad and Mondi,
Loved having you. So easy. So relaxed. A pleasure to host you.
I appreciate that you've spent your 1st wedding anniversary with us at Villa Helderberg. You are so welcome and welcome to be back at any time.
It is so always nice to meet such nice people like yourselves.
I wish you a splendid new year.
Much love from me and my team at Villa Helderberg
Lynn

Villa Helderberg
Rudion A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudion A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie goeie diens wat ek ontvang het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Rudion,

How can I forget your name?
Thank you for taking the time to write this review and star us so perfectly.
It was effortless to host you. Thank you and your lovely wife for bringing your kindness to the property.
I totally enjoyed having you too.
Wishing you only love and laughter over this festive season.

Kindest,
Lynn and Team Villa

Villa Helderberg
Johan M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename gasvrou.

Baie netjles en skoon. Goeie ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Dankie Johan.
Dit was regtig lekker om julle te hê by ons. Dankie vir die tyd om ons te gradeer.
Ons hoop ons sien jou weer.
Groete van die span by Villa Helderberg.
Lynn

Villa Helderberg
Natalie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just so quaint and friendly; absolutely loved our two-day stay.

Lovely spot, friendly, super clean, cool swimming pool, delicious breakfast. Everything was just wonderful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

My gosh,
Thank you Natalie.
It was my absolute pleasure just meeting you.
Thank you for this kind heading.
Wishing you a merry x-mas and a fantastic new year.
You are always welcome back.
Much love
Lynn and Team Villa

Villa Helderberg
Brenda D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Parking in the street was not desirable.

Additional secure parking would be preferred.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

I know Brenda, I have tried my best to improve on the parking, but I promise secure parking and it is secure. I have to admit not most ideal though. Please pardon me if you had any inconveniences during your stay. I loved hosting you and you are absolutely pleased to have as a guest.
Thank you for taking the time to write this review. It is highly appreciated.
Wishing you a fantastic upcoming year.
Kindest
Lynn and Team Villa

Villa Helderberg
Marlene P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer en rustigheid. Baie goeie fasiliteite en diens! Matrasse ongelukkig baie swak gehalte.

Beddens was van swak kwaliteit. Tensy die matrasse vervang word, sal ek dit nie kan aanbeveel nie. Die res van die fasiliteite en diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Good day Marlene,

Thank you so much for your feedback for taking the time to rate Villa Helderberg, it will surely have a certain impact on readers. Unfortunately, it was only your mattress that was an absolute discomfort. It has also been seen to after your departure.

Warm greetings to Erika, Johann, and Gys. Best of luck with their cycling.

Kindest regards,
Lynn

Villa Helderberg
Andre F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie luukse plek met goeie kliënte en 'n gasvrye diens vanaf die werkers en die eienaar. Ons het dit baie geniet en sal enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Baie Baie Dankie Raywin.
Ek is nederig oor jou vriendelike woorde.
Dis vir ons so 'n groot plesier as ons gaste happy is.
Ons verwelkom jou enige tyd.
Gelukkige Kersfees en voorspoedige nuwe jaar.
Met liefde van ons almal by Villa Helderberg.
Groette,
Lynn

Villa Helderberg
Gerdine H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, baie mooi en netjies.

Die gasvrou en haar assistent het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die gastehuis en tuin is baie netjies en mooi. Ons het ons verblyf daar baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Gerdine
Dit was vir ons regtig 'n groot plesier om jou, Bill en Timmy hier by ons te hê.
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Jy sal nie verstaan hoe baie ek dit waardeer nie.
Groete
Lynn, Jacky en Blaze

Villa Helderberg
Toon K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, veilig en die beste kliëntediens ooit.

Ongelooflik lekker gebly vir 4 dae en die ontvangs en ontbyt was uit die boonste rakke. Diens is uitstekend en sal enige iemand aanbeveel om daar te vertoef. Baie dankie aan Lynn, Jackie en personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Toon!
Baie dankie.
Groetnis,
Lynn en Blaze

Villa Helderberg
Elouise D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd.

Rustig, stil, mooi, skoon, netjies en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Baie dankie
Ek waardeer jou opinie baie.
Ek is bly jou verblyf was lekker en ons hoop ons sien jou weer.
Vriendelike groete
Lynn Ott
Villa Helderberg

Villa Helderberg
William D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
William D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende.

Kamer is bietjie beknop met onnodige kassies wat spasie beperk. Dieselfde geld vir oprit en parkeerarea. Less is more, anders kry mens 'n claustrophobia gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Baie dankie William
Julle moet weer kom kuier
Groetnis,
Lynn en Blaze

Villa Helderberg
Koch B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koch B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service.

From the first moment we felt really welcome in this charming relaxing place with Lynn, the excellent hostess and her darling assistant Jacky. They have a great sense of humor and are very open people. But on the other hand, they are very professional. We enjoyed the swimming pool and the tasty breakfast. We stayed for three nights and we surely want to come back and stay longer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende diens.

Ek het waarlik welkom gevoel van die eerste oomblik af in hierdie bekoorlike ontspanne plekkie met Lynn, die uitstekende gasvrou en haar oulike assistent Jacky. Hulle het 'n goeie sin vir humor en is baie oop mense. Aan die ander kant is hulle ook baie professioneel. Ons het die swembad en heerlike ontbyt geniet. Ons het 3 nagte gebly en wil weer terugkom vir langer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en fantastiese diens, soos 'n gesin.

Wonderlike ligging naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Ag Erika

Baie baie dankie.
Ek is bly julle het die verblyf geniet. We strive to please. :))
Ek hoop dit gan goed met die house-shopping. Het julle al besluit.?
Hier is my e-pos address: lynn.geduld@gmail.com
Sal lekker wees om met jou in kontak the bly.

Lekker naweek vir julle

Met vriendelike groete

Lynn

Villa Helderberg
Francois L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

We thoroughly enjoyed our stay, it was home away from home.

Lynn is an excellent host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Helderberg se terugvoer

Thank you Francois
You should please come visit us again.
Kindest,
Lynn

Villa Helderberg
Louis E - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Skoon stil vriendelik en gerieflik, sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather B
Gesin met tieners

World class hospitality!!

A fantastic visit to Villa Helderberg! Service, breakfasts, accommodation and attention to detail - unbelievable! Thank you to Tamara & Jan - may you always have people staying in your B&B...see you again soon! Heather & Kelly

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rupertstraat 38, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NTFhM2Q2LTAzZTUtNGZhMS1iYmFhLTYxZGJiZTFjY2FlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 38 Rupert Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.05022377561 18.836821317673