Kranspoort Akkommodasie by Villa Hermano | LekkeSlaap
+35

Villa Hermano

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aalwynsingel 148, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Hermano is 'n pragtige selfsorghuis in die bosveld in Kranspoort Vakansiedorp, net 45 km noord van Middelburg en 5 km vanaf Loskopdam. By Kranspoort loop die wild vrylik tussen die huise rond. Dit sluit rooibokke, koedoes, vlakvarke, rooiribbokke, kameelperde, blouwildebeeste, duikers en sebras in.

Dié besondere boswegbreek het 'n lekker aardse gevoel, maar is tog goed toegerus, gerieflik en pragtig versier. Villa Hermano het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, eetkamer en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met luukse perkallinne en donsveer-duvets.

Die kombuis iw teogerus met 'n gasstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, potte, panne, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer.

Die eenheid het 'n stoep met 'n tafel en stoele. Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n lieflike boma en uitkykpunt langs die watergat. Kom geniet die rus en stilte met pragtige uitsigte wat sielerus sal bring.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Hermano sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Villa Hermano
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Aalwynsingel 148, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
  • Gaste dink Villa Hermano het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aalwynsingel 148, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzMTRmZWEwLTBiMTUtNDkzYy1iN2IzLTJlZjI0NjIwNDlmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 148 Aalwyn Crescent Kranspoort Vakansie Dorp 1080 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -25.412798752067 29.438497935189
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za