Lawrence Rocks Akkommodasie by Villa Homestead House | LekkeSlaap
+165
+165

Villa Homestead House

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa Homestead House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Michael E - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael E
Gesin met klein kinders

Dit is 'n baie mooi en netjiese huis.

Sal enige tyd die vakansiehuis aanbeveel. Die huis is ruim en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die uitsig is asemrowend. Om wakker te word elke oggend met die see-uitsig was wonderlik.

Villa Homestead House's terugvoer

Dankie Elsabe
Ons probeer om almal se vakansie so aangenaam moontlik te maak en daar word gedurig opgraderings aan die woning gedoen.
Ons het baie herhaal besoekers en vertrou julle sal ons gou weer kom besoek vir n lekker uitrus.

Groete
Chris

Villa Homestead House
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Homestead-weg 17, Margate , 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyNGIyYTk5LTkwODktNDVjYi05NTg3LTBhOGI2ODc4YTQyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 17 Homestead Margate 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.867754199682 30.367598980665
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za