LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Honeywood Gastehuis | LekkeSlaap
+25

Villa Honeywood Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 15th Laan , Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rustig weggesteek in die Vishoekvallei op die Kaapse Peninsula, bied Villa Honeywood Gastehuis die perfekte wekbreekligging vir buitelandse én plaaslike toeriste. Omring deur ruie berge, spog hierdie dorp met een van die veiligste swemstrande in Kaapstad.

Villa Honeywood bied aan gaste 'n keuse tussen 3 soorte suites. By Villa Honeywood is ons trots daarop dat ons aan gaste vrede, stilte, rustigheid en privaatheid bied.

Ons suites is individueel versier en ingerig om 'n huis weg van die huis te skep, waar elke moontlike behoefte voor voorsiening gemaak is.

Villa Honeywood is gesetel op een van die 1ste Vishoekplase, en het hierdie erfenisligging versigtig bewaar. Gaste het 'n keuse tussen die Victorian-, Pool- of Africa-suites vir hulle verblyf by Villa Honeywood.

Ons het 'n asemrowende uitsig oor Valsbaai en die Hottentots Hollandse-bergreeks.

Villa Honeywood is naby geleë aan die Clovelly Buiteklub (met 'n goeie uitsig oor die gholfbaan), Constantia, waar jy van die beste kookkuns en goeie wyn kan geniet, Kirstenbosch, Simonstad, Chapman's Rylaan, en baie ander wonderlike plekke.

Ligging

  • 2 15th Laan , Vishoek, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 15th Laan , Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzNTRjZTY4LTA5YzktNDU4MS1hZGJmLTMwZjQwOGY3NDE1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 2) 2 15th Avenue Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.135554052386 18.418841958046
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!