LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Honeywood Gastehuis | LekkeSlaap
+25

Villa Honeywood Gastehuis

Gastehuis
Victorian Suite
Vanaf
Vanaf R2 100
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite bied aan gaste 'n private ingang met 'n klein tuintjie, woonkamer, slaapkamer en badkamer met 'n bad en stort. Gaste kan ook gebruik maak van die swembad, sitkamer, ontbytdek en kelders. Elke kamer het 'n satelliet TV, internet, en 'n Boss vermaaklikheidsisteem met 'n DVD en CD-speler. Gaste kan dus besigheid doen, ontspan met 'n rolprent, of luister na musiek van hulle keuse in die privaatheid van hulle kamers. Ons glo ook aan vrede in die gemoed, en dit is waarom elke suite 'n eie private ingange het.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting
Ekstras
  • Minikroeg
Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pool Suite
Vanaf
Vanaf R2 300
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite bied aan gaste 'n private ingang, woonkamer, slaapkamer, badkamer met 'n bad en stort. Gaste kan ook gebruik maak van die swembad, sitkamer, ontbytdek en kelders. Elke kamer het 'n satelliet TV, internet, en 'n Boss vermaaklikheidsisteem met 'n DVD en CD-speler. Gaste kan dus besigheid doen, ontspan met 'n rolprent, of luister na musiek van hulle keuse in die privaatheid van hulle kamers. Ons glo ook aan vrede in die gemoed, en dit is waarom elke suite 'n eie private ingang, alarmsisteem, kluis en garage het.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Minikroeg
Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
African Suite
Vanaf
Vanaf R2 700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite bied aan gaste 'n private ingang, woonkamer, slaapkamer, badkamer met 'n bad en stort, en 'n private tuin. Gste kan ook gebruik maak van die swembad, sitkamer, ontbytdek en kelders. Elke kamer het 'n satelliet TV, internet, en 'n Boss vermaaklikheidsisteem met 'n DVD en CD-speler. Gaste kan dus besigheid doen, ontspan met 'n rolprent, of luister na musiek van hulle keuse in die privaatheid van hulle kamers.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Minikroeg
Vermaak
  • Dvd
Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 15th Laan, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzNTRjZTY4LTA5YzktNDU4MS1hZGJmLTMwZjQwOGY3NDE1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100  per nag(plek vir 2) 2 15th Avenue Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.135554052386 18.418841958046
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!