Villa Italia 24-13

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Italia 24-13 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Century City, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby Canal Walk-winkelsentrum, 'n verskeidenheid fantastiese restaurante en die bekroonde bewarea, Intaka Island.

Dié volledig gemeubileerde woonstel het slaapplek vir 3 en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, wasmasjien en ketel. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n etenstafel.

Daar is ook 'n swembad in die kompleks en gaste kan gebruik maak van die gimnasium op die perseel. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Italia 24-13 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Italia 24-13 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]