LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Italia 2663 | LekkeSlaap
+24

Villa Italia 2663

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century-rylaan, Villa Italia 2663, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Villa Italia 2663 is 'n dupleks-dakwoonstel op die sesde verdieping met uitstekende uitsigte op Tafelberg en Leeukop in die verte. Die eenheid is in Century City geleë en is net 'n kort entjie van Canal Walk-winkelsentrum af en sowat 10 km van Kaapstad se middestad en die begin van die Atlantiese kusgebied af.

Die woonstel het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n enkelslaapbank. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het ook sy eie balkon en 'n klein sitarea. Die eerste slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer op die onderste verdieping het 'n dubbelbed en 'n skuifdeur wat toegang bied tot die balkon met uitsigte op Tafelberg en Leeukop. Die gastebadkamer is oorkant die slaapkamer en beskik oor 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Elke slaapkamer het oorgenoeg kasruimte. Al die badkamers het handdoeke, seep en toiletpapier. Hangers word in elke kamer voorsien en daar is 2 haardroërs, 1 op elke verdieping. 'n Strykyster, strykplank en droograk word op die boonste verdieping voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 6 en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sikamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word ook voorsien.

Daar is 2 parkeerplekke, 24 uur-sekuriteit en 'n klubhuis met 'n swembad en 'n gimnasium vir inwoners. Rook is verbode in die woonstel, maar gaste is welkom om op die 2 balkonne buite te rook en word versoek om asb. van die asbakkies wat voorsien word gebruik te maak. Daar is 1 stel trappe in die woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Italia 2663 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Villa Italia 2663
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Century-rylaan, Villa Italia 2663, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Italia 2663 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century-rylaan, Villa Italia 2663, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALj46wv9KeWZQmkue1QoqD6sQJtYeX4IdG13sfFAx6eqPapVEE8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 Century Drive Villa Italia 2663 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -33.888891 18.506661
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!