Kampsbaai Akkommodasie by Villa Jo Leo House | LekkeSlaap
+61

Villa Jo Leo House

Selfsorg
Villa Jo Leo House
Vanaf R12 720
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Belangrike inklokinligting: - Daar is geen personeel op die perseel nie. - Gaste word met aankoms op die perseel verwelkom indien vooraf gereël word. Gaste word versoek om hul beoogde aankomstyd te voorsien en om die instansieverteenwoordiger te laat weet wanneer hulle 30 minute van die instansie af is. - ID/Paspoorte van elke gas wat op die perseel bly moet met aankoms voorsien word. Breekskadedeposito: - R5000 word op die gas se bankkaart gereserveer vir die deposito of dit kan met aankoms kontant betaal word. Laat inklok of vroeë uitklok-beleid: - Inkloktyd: tussen 14:00 en 21:00 - Uitklok: tussen 07:00 en 10:00 - 'n Fooi van R250 word met aankoms gehef vir gaste wat buite die bogenoemde tye in- of uitklok. Skoonmaakdiens: - Skoonmaakpersoneel maak elke weeksdag die eenheid skoon en skoon handdoeke en beddegoed word elke 5de dag voorsien. - Skoonmaakdienste vir naweke en openbare vakansiedae kan teen 'n ekstra fooi vooraf gereël word. Dié diens moet 24 uur vooraf gereël word en kos R100 per uur (minimum van 3 ure). Laat inklok- of vroeë uitklok-beleid: Laat inklok- of vroeë uitklokversoeke kan slegs vooraf bevestig word deur 'n ekstra nag te bespreek. Andersins word versoeke slegs op die dag van aankoms en op die dag van vertrek oorweeg, en 'n halfdagtarief mag van toepassing wees. Gaste moet direk met die gasteverhoudingspersoneel praat.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R12 720
per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willesden-weg 2, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKES4cTQQTNSO9LVEoLyvAOxJvnqCQFMhRFKKqnmOrdGsocGfF3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R12 720  per nag (plek vir 10) 2 Willesden Road Camps Bay 8040 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.957931123764 18.379641953373
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za