Villa Klara
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weltevredenstraat 232, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Villa Klara bied B&B-verblyf en is in die Northcliff-omgewing van Johannesburg geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die omgewing.
Verblyf by Villa Klara bestaan uit 3 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, sowel as 'n en suite-badkamer. Die kamer het ook gratis WiFi-toegang, 'n TV met 'n DVD-speler, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe.
Ontbyt word in die eetarea bedien en aandete kan teen ekstra koste gereël word. Die gastehuis spog ook met 'n sitkamer en veilige parkeerplek. Wasgoeddienste en lughawe-pendeldienste kan ook gereël word. Klein, goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Villa Klara is langs die Northcliff Buiteklub geleë. Die gastehuis is ook net 5 tot 10 minute se ry van die restaurante, Cresta en Heathway Winkelsentrum, Randpark Gholfklub, skole en ander plekke binne 'n 10 km radius af.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Duits
- Italiaans
- Russies
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Weltevredenstraat 232, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink Villa Klara het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Northcliff Randburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weltevredenstraat 232, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom