Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Konstanja

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 29 Aug 2024.

Naweekaanbod

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 8 Sep 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 29 Aug 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. daarop dat indien daar saldo's deur die gas betaalbaar is, is die betaling 30 dae voor aankoms direk in Villla Konstanja se bankrekening betaalbaar, aangesien kontant nie by die Villa aanvaar word nie.
'n Addisionele skoonmaakfooi is bo en behalwe verblyftariewe betaalbaar.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito wat bo en behalwe die verblyftariewe is, is betaalbaar en sal binne 7 werksdae na vertrek terugbetaal word indien daar geen skade aan die eiendom is nie.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die instansie is troeteldiervriendelik, maar reëlings moet vooraf getref word en daar is 'n ekstra koste van R200 per troeteldier per verblyf. Die troeteldiere moet opgelei wees en gaste moet hul diere se eie beddens, beddegoed en bakke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantstraat 11, Golden Mile, St. Helena, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmMjNmZDc0LTZlM2UtNGZiZS1hODY4LTFiN2Y0NmMwMzY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 11 Cormorant Street Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.721617988422 17.954703160713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem