Villa La Paz

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa La Paz is 'n holistiese gastehuis met berg-uitsigte wat in 'n rustige omgewing in Houtbaai geleë is. Dis sowat 30 minute se ry van Kaapstad se middestad en die lughawe af is. Daar is verskeie restaurante, winkels en World of Birds naby die gastehuis.

Villa La Paz bied verblyf in 3 unieke dubbelgastekamers, naamlik Commodore, Captain’s Room en die Chief Executive Suite. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n platskerm-TV.

Die gastehuis het 'n eetkamer. Op die boonste verdieping is daar 'n gemeenskaplike sitkamer en biljartkamer. Daar is 'n pragtige grasdak-lapa met sitplek en 'n eetkamertafel met stoele. Die lapa kan gebruik word vir vergaderings, geleenthede of aandkuiers. Die gastehuis het ook 'n sauna en 'n swembad buite.

Villa La Paz het uitstekende personeel wat jou verblyf so aangenaam as moontlik sal maak.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa La Paz gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R999 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za