Villa Laika
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laikastraat 4, X11, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Laika bied gemaklike oornagverblyf in Nelspruit. Nelspruit skuil in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier en spog met sonskyn, matige subtropiese klimaat, welige landskappe, nabye trekpleisters en is die poort na Mpumalanga en die Krugerwildtuin.
Die gastehuis beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Die slaapkamers het albei 'n privaat ingang, en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe. Daar is 'n TV met DStv in elke kamer.
Gaste kan afkoel in die gemeenskaplike swembad, ontspan in die blaarryke tuin of verversings op die houtdek geniet. Ander geriewe sluit gratis WiFi, gedeelde braai-area en veilige parkeerplek in.
Nabye besienswaardighede sluit die Sudwala grotte, Nelspruit Gholfklub, Chimp Eden en Emnotweni Casino in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Laikastraat 4, X11, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Villa Laika het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonheuwel Nelspruit Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laikastraat 4, X11, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom