Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Le View Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 16

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Villa Le View Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
M T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
M T
Gesin met klein kinders

Great.

We really enjoyed our time at the place, will gladly recommend it to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Le View Guesthouse se terugvoer

Hallo Zelda
I am glad you enjoyed your well-deserved break. The worst thing is to end up at a facility that does not meet your expectations. Thank you for your kind review. We appreciate our customer's feedback. May you have a wonderful and blessed festive season. We hope to see you again in the near future.
Suzette

Villa Le View Guesthouse
Wayne B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B
Gesin met klein kinders

Vriendelikheid is volop daar en laat jou gerus voel.

Ek sal weer soontoe gaan en hulle aanbeveel enige tyd ek bly baie in gastehuise en was December in die Kaap waar dit 'n teleurstelling was... as ek net VillaLeView soontoe kon verplaas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Le View Guesthouse se terugvoer

Hallo Wayne. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om van ons gaste te hoor. Veral as dit positief is! Hoewel ons nie in die Kaap kan wees nie sal ons dit geniet om julle weer hier in Durban te sien. Mag jy 'n fantastiese jaar he.

Groete
Suzette

Villa Le View Guesthouse
Waheed M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waheed M

Very nice and cool place.

Always a good stay. The breakfast is very delicious and the accommodation is beautiful. It is truly great value for money. Management is very caring specially for Halal food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Le View Guesthouse se terugvoer

Hallo Waheed

Thank you for your review. We appreciate the time that you bought out to do this review. It is so important for us to get feedback, good or bad, from our guests. You must have a fantastic year and we hope to see you again in the near future.

Regards
Suzette

Villa Le View Guesthouse
Philip J L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip J L
Gesin met klein kinders

Sal ek weer daar bly? 'n Groot ja, die eienaar was baie vriendelik.

Ek en my vriendin het dit baie geniet alhoewel ons net een keer ontbyt daar gehad het was dit baie lekker. Die omgewing is baie stil dus het 'n mens lekker geslaap. Dit is naby aan die strande aan die Bluff sowel as net 'n klipgooi van Durban af. En naby aan winkelsentrums so jy soontoe wil gaan. Parkering is ook nie 'n problem nie, dit is veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Le View Guesthouse se terugvoer

Hallo Philip. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit is van onskatbare waarde vir ons as eienaars, om terugvoering te kry. Dit help ons om ons standaarde hoog te hou en sodoende ons gaste gelukkig te hou. Geseënde week vir jou en jou familie.

Villa Le View Guesthouse
Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunville-weg 65, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ab546c4dcf074d68b3016e2724889f05e2e51114290cd5549164bfc3f4a955b9764b9fa08ab2a7a899651ce71369f3da13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 65 Dunville Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.913450278846 31.011036626984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem