LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Lechlade | LekkeSlaap
+23

Villa Lechlade

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lechladelaan 13, Benmore Gardens, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Villa Lechlade skuil in die luukse Benmore Gardens-buurt en bied 'n luukse ervaring. Verwag pragtige meubels, patio's met Marokkaanse teëls en lieflike kunswerke. Ontspan op die terras en bewonder die sonsondergang oor Sandton se wolkekrabbers.

Villa Lechlade bied verblyf in 4 individuele suites. Elke suite het 'n ekstra-lang koninggrootte-bed, 'n en suite-stort, lugversorging, platskerm-TV met DStv, werkspasie en privaat patio.

Ontbyt is beskikbaar en word op die ruim etenstafel bedien. Ander maaltye is op versoek beskikbaar.

Daar is ook 'n swembad, inheemse tuin en WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lechladelaan 13, Benmore Gardens, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lechladelaan 13, Benmore Gardens, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApMTxRxC1poirTgZHkBESvhBMhRCg3eJi23G3FZUvEDl7GgXPGh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 13 Lechlade Lane Benmore Gardens 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.09725 28.04634
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!