Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Lin-Zané

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sannet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 82 resensies vir Villa Lin-Zané
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gideon N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, lekker, skoon.

Lekker aangename atmosfeer. Ons sal definitief weer hier aandoen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Lekker om julle hier te ontvang. Sien uit om julle weer te sien.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Bennie N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

In one word, excellent.

Wonderful stay, friendly reception and people. Very clean, great breakfast, will see you again. And nice family doggy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Lekker om te hoor dat julle die verblyf geniet het.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Wessel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D
Saam met vriende

'n Heerlike en veilige oase in Noordwes.

Ons is hartlik ontvang deur Sannet en die kamer was heerlik ruim, netjies en gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Lugversorging was 'n groot bonus. Pragtige groen tuin en swembad om by te ontspan. Baie goed geleë langs die N14 met 'n vulstasie, restaurant en winkel binne 'n paar honderd meter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was vir ons lekker om jou hier te ontvang. Villa Groete

Villa Lin-Zané
David J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David J
Enkelreisiger

Skoon en netjies, rustig en veilig.

Baie lekker gebly, altyd baie skoon en netjies, stil en rustig, buite die besige dorp gelee, swembad en koel met groot bome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Bly jy het jou verblyf geniet. Dankie vir die terugvoer.

Groete
Sannet

Villa Lin-Zané
Manie G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies gebly.

Daar is baie spasie met gerieflike parkering. Groot tuin met mooi bome en groot swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet.
Villa groete

Villa Lin-Zané
Jack V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack V
Enkelreisiger

Quiet and clean.

Good stay, not bad. Will stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Ons is bly jy het lekker gebly.

Villa Lin-Zané
Louis K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Enkelreisiger

Ek het lekker gerus terwyl ek daar was.

Ek het lekker gerus terwyl ek daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Ons is baie bly as jy dit geniet het. Altyd lekker om te hoor dit was lekker vir die gas.

Villa groete

Villa Lin-Zané
Erik J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was netjies en gemaklik.

Was nogal teleurstellend dat die Swembad onbruikbaar vuil was - sou kon doen met bietjie afkoel na 'n paar ure in die kar. Die lugversorging raas ook bietjie en is nogal steurend deur die nag. Dit is ongelukkig dat al die eenhede se voertuie voor die plek staan. Ons "bure" het besluit om 5-uur die oggend hulle voertuig te begin pak en geen mens kon toe verder slaap nie. Ons het ook maar opgestaan en gery. Verder is die plek gerieflik en die tuin is baie mooi. Sal ek weer oorslaap hier? - heel moontlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie C
Saam met vriende

Gesellig, stil en veilig.

Ek sal graag wil aanbeveel dat daar dalk 'n herlaaibare lig of twee in die kamer gesit word vir beurtkrag. As daar een was, het ek dit dalk net misgekyk. En dalk aandag gee aan die kussings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing, netjiiese verblyf met baie gasvryheid. Ons sal besliis weer daar oorbly. Dankie Sanet.

Dit was heerlik by hulle. Ons kon braai onder die lapa en toe heerlik stort en slaap in 'n mooi netjiese kamer. 'n Wyntjie uit die yskassie geniet. Topdiens. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Dit is so lekker as die gaste dit geniet. Lekker om julle te ontmoet.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Ronel M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en welkome tuine.

Wat 'n heerlike plekkie na 'n warm dag in die kar! Pragtige duine en iemand wat actually Blue Rear steak kan maak! Dankie julle vir 'n awesome aand se rus! Ons sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer. Villa Groete

Villa Lin-Zané
Juan C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, die mense is vriendelik.

Het lekker geslaap in 'n skoon en netjiese plek, waarde vir geld, die mense was behulpsaam, rustig net buite Vryburg. Dit sal weer my blyplek wees as ek na Vryburg reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Plekkie netjies en skoon. Mooi gemeubileer.

Mooiste tuin met sithoekies. Rustig uit die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer lekker as mense die tuin geniet.Hoop ons sien julle gou weer. Villa Groete

Villa Lin-Zané
Elisha L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elisha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en genotvol.

Smaakvolle en gerieflike chalet. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die tuin en swembadarea is pragtig. Ons was op pad Kalahari toe en het een aand oorgeslaap. Ek kan beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer bly as julle dit geniet.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Juan C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike skoon netjiese plek.

Baie rusig net buite dorp geleë, skoon netjies sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Bly as jy dit geniet het.

Villa Groete

Villa Lin-Zané
Herman K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs. Uitstekende ligging.

Baie oulike verblyf met alles wat jy nodig het vir 'n goeie nagrus. Genoeg parkeerplek met uitstekende sekuriteit. Sal weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Altyd lekker as julle dit geniet.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Johnny K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie pragtige plek ideal vir 'n oorslaap vir 'n reis na die Kgalagadi toe of terug Gauteng toe. Ons sal beslis weer daar slaap.

'n Baie aangename verrassing het op ons gewag. Baie netjies en skoon met baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Jonny baie dankie vir die mooi terugvoer dit is altyd lekker as iemand dit geniet.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Ruben S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben S
Saam met vriende

Kort maar lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Dankie vir die terugvoer hoop ons sien julle gou weer.

Villa Groete

Villa Lin-Zané
Wilfried M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilfried M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek.

Alles baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Joseph A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph A
Besigheidsreis

Mense baie gasvry.

Kan net aan hulle WiFi bietjie aandag gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H
Gesin met klein kinders

Veilige, netjiese en lekker blyplek.

Baie netjiese blyplek met baie plek vir kinders om rond te baljaar. Jammer ons was in winter daar, want daar is 'n lekker swembad ook. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons ontvang julle graag weer hier.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Eve B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eve B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met puik en vriendelike diens.

Regte egte plaasatmosfeer met 'n luukse en moderne voorkoms en verblyf. Enigste ander voorstelling sou wees dat daar dalk 'n mikrogolfoond beskikbaar kon gewees het, maar dit het nie ons ervaring beïnvloed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons is tans besig met kamers wat mikrogolfoonde in gaan hê.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Lee S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lee S
Gesin met klein kinders

It is okay.

We ended up having to make dinner in the bathroom as there was no kitchen facilities. But the coffee station and bedroom was nice and the hostess was kind enough to let us book in a day earlier than planned.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, rustig en gerieflik.

Alles was netjies en gasvrou behulpsaam en vriendelik. Rustig en stil, pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly as julle dit geniet het.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Thys E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens 'n fantastiese oornag.

Ons gebruik gereeld hierdie gastehuis. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Altyd lekker om vir julle te sien
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Daléne V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daléne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Baie dankie vir 'n heerlike aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet,
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Gawie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagplek op die langpad tussen Kakamas en Johannesburg.

Nadat ons aanvanklik voor dooiemansdeur gearriveer het, het die hek gelukkig na so 30 minute oopgegaan. Rustige en veilige nagrus gehad. Die swembad is voorwaar 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert L
Enkelreisiger

Gasvrye ontvangs, rustige omgewing.

Het baie lekker oorgeslaap, gerieflik, veilig, rustig en stil. Ontbyt was ook waarde vir geld. Sal weer daar oorslaap. Sou net verkies dat my voertuig nie in die son moet staan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker as die gaste dit geniet.

Villa Lin-Zané
Isobel G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isobel G
Enkelreisiger

Dit was 'n hawe vir 'n moeë reisiger.

Mooi tuine, baie netjies en maklik bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Dankie vir die terugvoer.
Groete
Sannet

Villa Lin-Zané
Adri B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Saam met vriende

Rustig en smaakvol.

Baie mooi kamers met smaakvolle meubels en pragtige beddegoed. Netjies en baie skoon. 'n Lekker stort. Mooi netjiese tuin. Sal aanbeveel en ek sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit.
Dit is vir ons lekker as ons gaste dit geniet.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Douw V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw V
Gesin met tieners

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Tiaan H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan H
Besigheidsreis

Was aangenaam.

Die steak vir aandete was 100% perfek en baie lekker. Ek was bietjie teleurgesteld met die ontbyt vir R100, dink daar is plek vir verbetering, verder kan ek glad nie kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Bly jy het dit geniet.
Enige voorstelle vir die ontbyt.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Monique O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely spot

Very neat and tidy, excellent spot to overnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay. Many thanks for the review.
Villa greetings

Villa Lin-Zané
Andries W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries W
Gesin met tieners

Oorslaap by Villa Lin-Zane.

Uitstekende geriewe en vriendelike ontvangs. Uitleg van die geriewe is uiters smaakvol en baie logies uiteengesit. Beslis die moeite werd. Kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons probeer dit vir die gaste lekker en mooi maak. Ons is bly as julle ons plekkie geniet het.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Marisa F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa F
Enkelreisiger

Heerlike oorslaap-geleentheid gewees!

Netjiese en veilige oorslaap plek vir die lang pad tussen die Noordkaap en Noordwes. Goed ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dis altyd lekker as ons gaste dit geniet.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Jean F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean F
Besigheidsreis

Tweede tuiste.

Gawe mense. Stil en pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Villa Lin-Zané
Jp S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gemaklik en op die pad.

Baie gemaklike, koste effektiewe verblyf met vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Gesin met klein kinders

Uitsetekende plekkie

Die is waarlik ’n oulike plekkie. Skoon, baie netjies, puik ligging en die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. By verre die beste plek wat ek nog in Vryburg by gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is so bly as julle dit geniet het.

Villa Lin-Zané
Martella D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, stil, mooi swembad en vriendelike ontvangs.

Goed vir oornag slaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.Dis lekker om te hoor julle het dit geniet.

Villa Lin-Zané
Thys E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thys E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagverblyf.

Soos gewoonlik was die ontvangs hartlik, vriendelik en ons het ons verblyf geniet. Die gasvou het selfs vir ons 'n kospakkie voorberei omdat ons vroeg wou vertrek. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Dit was so lekker om julle hier te ontvang.
Dankie vir die mooi terugvoer.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Thys E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thys E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Die ontvangs was uitstekend. Gasvrou het ons by hek ontvang en na die eenheid begelei. Eenheid was skoon, netjies en voldoende toegerus. Bed van goeie gehalte. Ontbyt was goed voorberei. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die baie mooi terugvoer.
Bly julle het dit geniet ,hoop om julle gou weer te sien.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Heerlik gekuier, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer.

Villa
Groete

Villa Lin-Zané
Adri B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik

Alles is puik. Skoon, netjies en veilig. Baie vriendelike hartsmense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit.

Villa groete

Villa Lin-Zané
Brenda T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and safe overnight stay. Far enough away from the main road that the traffic noise could not be heard.

Unfortunately for us the owners were not available that evening. There were a couple of matters that we needed to get resolved - nothing serious, however nobody was there to assist. As far as an overnight stop it was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Sorry that I was not there,but when you made the booking I told you that I would not be there.,maybe next time we can meet each other.
Many thanks for the review.
Regards'
Sannet

Villa Lin-Zané
Johan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moet besoek

Ongelooflike verblyf, baie rustige omgewing. Mooi tuin met swembad. Ons moet die eienaar noem, hy het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly as julle ons plekkie geniet het.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Lorraine V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, skoon en veilig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer.Dit is vir ons lekker as die gaste dit geniet.

Villa Groete

Villa Lin-Zané
Christo D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige oord baie netjies en skoon, baie vriendelik ontvang sal beslis in die toekoms weer by Villa Lin-Zanè gaan oorbly.

Baie vriendelike ontvangs. Baie netjiese tuine. Skoon verblyf. Sal Villa Lin-Zanè vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie dit was lekker om julle hier te ontvang.
Bly julle het die verblyf geniet.
Villa groete

Villa Lin-Zané
Lafras S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lafras S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing vir enige reisiger.

Maklik om te kry, netjiese plekkie en die belangrikste vir reisigers, 'n goeie nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Altyd lekker as die gaste dit geniet.
Villa groete

Villa Lin-Zané
Frans L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig.

Baie netjies, skoon en rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly jy het dit geniet.
Villa-groete

Villa Lin-Zané
Deon V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en ontspan.

Almal baie vriendelik en ons op ons gemak en welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Goeie dag Deon,

Baie dankie vir die terugvoer.
Dit was lekker om julle te ontmoet.

Villa Groete

Villa Lin-Zané
Charl O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl O
Gesin met tieners

Baie lekker atmosfeer.

Sanet het ons sommer tuis laat voel. Lekker rustige plaas-atmosfeer. Netjies, skoon en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Goeie dag Charl,

Dit was lekker om julle te ontmoet.Bly dat julle dit geniet het.Hoop ons sien julle weer.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Hennie N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Villa Lin-Zane is 'n aanbevole oornagbestemming met 'n rustige atmosfeer waar jy baie gasvry ontvang en behandel word.

Die kamer is baie netjies en skoon. Ons is gasvry ontvang en het lekker saam gekuier. Die ontbyt was heerlik. Villa Lin-Zane kan aanbeveel word as 'n oornagbestemming op pad na die Noord-Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet, en ons sien uit na die volgende kuier.

Villa groete

Villa Lin-Zané
David P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recommended and would stay there again.

Well surprised and well impressed ─ provided good overnight stay. Definitely value for money accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Dear Dave,

Thank you for your review. We are so glad you enjoyed your stay.

Hope to see you soon again.

Regards,
Villa Lin-Zane

Villa Lin-Zané
Tobie O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid en waarde vir geld, veilige verblyf op hoofroete.

Daar is verder ook 'n pragtige tuin om in te ontspan en 'n swembad vir die warm somersdae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet.Dit is altyd lekker om goeie terugvoer te ontvang.
Sien julle weer op julle terug tog.

Villa groete.

Villa Lin-Zané
Howard B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation, beautiful place & friendly hostess.

Super stop over for trip to KTFP.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

It was nice welcoming you to South Africa, glad you enjoy your stay hope to see you again.
Villa regards

Villa Lin-Zané
Leana B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Heerlik geëet, rus en swem na twee weke in die bos. So lekker gekuier en was skoon hartseer om huistoe te gaan. Baie dankie vir alles oom en tannie ons sien julle vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Lekker saam met julle gekuier. Hoop ons sien gou weer.

Villa Groete

Villa Lin-Zané
Leana B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana B
Gesin met klein kinders

Puik.

Blyplek is skoon en netjies, baie gasvrye egpaar met fantastiese aandete en kospakkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, dit was baie lekker om julle hier te ontvang.
Villa-groete

Villa Lin-Zané
Mark M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Gesin met tieners

Fantasties.

Alles was net great! Die diens, die kamers, die kos, die mense ─ great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Mooi wense vir die nuwe jaar.
Hoop ons sien julle gou weer.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Joey S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige verblyf met vriendelike gasheer en vrou.

Ek kan Villa Lin-Zane aanbeveel vir enige reisiger. Jan en Sanette is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is lekker as mense waardeer wat jy doen. Hoop ons sien julle gou weer.

Villa Groete

Villa Lin-Zané
Anthony V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony V
Besigheidsreis

Baie gemaklik. Als is silwerskoon. Als werk.

Jan en Sanet verskaf 'n puik diens. Die persoonlike deelname en toewyding van die eienaars self maak 'n opmerklike verskil in die kwaliteit van diens en geriewe. Die kamers is baie skoon en net. Die stort werk wonderlik en sterk - geen rondspring as iemand langsaan 'n kraan oopdraai nie. Bly gerus daar oor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Positiewe kritiek maak dat ons nog meer vir die gaste wil doen. Villa groete

Villa Lin-Zané
Callie D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, vriendelike mense en heerlike kos.

Ontvangs was vriendelik, kamer en eetgeriewe netjies en die boerekos vir aandete was 'n wenner. Uitstekende waarde vir geld, ons sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Ek is bly om te hoor julle het die boerekos geniet.


Villa Lin-Zané
Ena G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut pragtig en rustig.

Ons was aangenaam verras met die oulike blyplek. Hierdie blyplek is 'n juweel. Die gasvrou het ingestem dat ons laat inkom en ons het dit hoog op prys gestel. 'n Lieflike plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Dis lekker om vir gawe mense moeite te doen. Ons hoop ons sien julle weer. Villa groete

Villa Lin-Zané
Ronel B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorslaap plek vir reisigers.

Ons het lekker gerus na 'n lang reis. Plek is mooi skoon. Eienaar vriendelik en hulpvaardig. Heerlike ontbyt. sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons lekker om julle hier te ontvang.

Villa-groete

Villa Lin-Zané
Zelda D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D
Gesin met tieners

Alles wat ons nodig het.

Ons het laat die aand by Villa Lin-Zanè aangekom en Sannet het vir ons gewag. Die plek is pragtig en baie goed ingerig. Ek kan regtig oor niks kla nie. Kan dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie, as ons gaste tevrede is, is ons gelukkig. Dis altyd lekker om lekker mense hier te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Francis B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie vriendelik.

Ek het kort nadat ons vertrek het, ongeveer 2 ure daarna besef ek het my horlosie in die kamer vergeet. Ek het Sanet geskakel, en met 'n Courier-maatskappy gereël om hom op te tel. Sanet het die horlosie baie mooi verpak en my laat weet toe die Courier-maatskappy dit op getel het. Mense baie vriendelik, eerlik en sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Ek is bly ons kon help. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Villa-groete

Villa Lin-Zané
Japie R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie R
Gesin met klein kinders

Verblyf was netjies en skoon, vriendelik ontvang.

Lekker groot swembad, baie mooi tuin, lekker ontbyt. Sal villa Lin-Zanè aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is vir ons lekker as julle dit geniet het. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Villa-groete

Villa Lin-Zané
Aneldi S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneldi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Werklik waarde vir geld. Sal vir seker weer gebruik maak van Villa Lin-Zanè.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet.

Villa Groete

Villa Lin-Zané
Uys K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Uys K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Beste Uys,

Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te sien julle het dit geniet.

Groete,
Villa Lin-Zane

Villa Lin-Zané
Heidi F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi F
Besigheidsreis

Lekker gerieflik en goed geleë.

Dis heerlik stil, die kamers is ruim en goed toegerus. Die eienaar is baie behulpsaam en buigsaam. Vryburg is net om die hoek en daar is genoeg eetplekke, banke en petrolstasies. Ek dink in die vol somer gaan die swembad heerlik wees. Mens kan ook lekker buite sit en kuier, daar is genoeg koelte en fasiliteite. Die kamers is toegerus met lugversorging. Bespreek net betyds, die plekkie is baie gewild.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, dit is presies wat ons bied.
Villa-Groete

Villa Lin-Zané
Willem P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjiese plek.

Dit was absoluut die moeite werd om by Villa Lin-Zané te oornag. Vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt, pragtige skoon kamers met DStv. Dit was baie ontspannend. Die atmosfeer is rustig. Sal vir seker weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet.
Villa Groete

Villa Lin-Zané
Estelle C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornaggeriewe.

Ons het heerlik geslaap in 'n warm, skoon kamer met al die geriewe wat jy nodig het vir oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Ons waardeer die terug voer.Altyd lekker as die gaste tevrede is.
Villa groete

Villa Lin-Zané
Willem O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Skoon netjiese blyplek, met ruim badkamer.

Ons is vriendelik ontvang. Blyplek langs hoofpad - baie gerieflik. Geleë op stil plot. Huis goed toegerus, met eet- en drinkgoed in yskas. Ruim, netjiese badkamer. Alles teen 'n baie kompeterende tarief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Goed om te hoor julle het dit geniet wat ons julle bied.
Villa groete

Villa Lin-Zané
Hannes O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes O
Enkelreisiger

Salige rustigheid.

Baie dankie vir u gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Presies wat ons graag wil hê u moet hier ervaar.
Baie dankie.
Villa groete

Villa Lin-Zané
Pieter C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Sanet het ons baie vriendelik ontvang. Die Sondagoggend was ons al gaste wat ontbyt wou eet en steeds het sy dit met baie vriendelikheid vir ons voorberei. Die ete was beslis die geld werd. Baie dankie Sanet, ons sal beslis nêrens anders bly as ons ooit weer Vryburg toe kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Pieter,

Dit is lekker om julle te ontmoet. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer, dankie vir die positiewe terugvoer.

Villa Lin-Zané
Chris D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Hartlike verwelkoming en laat-tuisvoel-ontvangs. Heerlike aandete en ontbyt. Ons het veral die lekker gesels tydens die etes geniet en is bly dat ons op Villa Lin-Zane besluit het vir ons oornagstop. Dankie Jan en Sanet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Beste Chris,

Dankie vir die positiewe terugvoer, dit was vir ons baie lekker om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Sannet

Villa Lin-Zané
Rialda D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis met vriendelike en hulpvaardige mense.

Die gastehuis is pragtig met 'n ongelooflike mooi tuin. Dit was heerlik rustig daar en 'n mens kon lekker ontspan ná 'n lang dag. Sanet en haar man was baie hulpvaardig t.o.v. die boswa. Die kamer is goed deurdink en het alles wat mens benodig. Die ontbyt was heerlik en indien ons weer in daardie omgewing kom, sal ons weer by Villa Lin-Zane tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Rialda baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is bly as ons gaste ons plekkie geniet en dit is altyd lekker om sulke mense soos julle te ontvang.Hoop ons sien julle gou weer!

Groete
Sannet

Villa Lin-Zané
Christina B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina B
Besigheidsreis

Die atmosfeer was rustig, regte plaasatmosfeer, veral as jy so hard die dag gewerk het.

Dit was 'n aangename verblyf, ek het bv. my selfoon in die kamer vergeet en dit is dadelik vir my veilig gebêre. Van die toonbank, tot die ontbyt, die kamer, alles, was baie netjies, gasvryheid, veiligheid die hele tyd ervaar. Ek sal dit regtig aanbeveel. Waarde vir geld. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Karin
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit. Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Lekker dag
Groete
Sannet

Villa Lin-Zané
Jan B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Gesin met tieners

Heerlike ervaring en waarde vir geld.

Ons het die gastehuis maklik gekry en was aangenaam verras met hoe mooi dit daar is. Ons het heerlik geslaap en 'n 5-ster ontbyt geëet. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit is so lekker as iemand ons plek geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Sannet

Villa Lin-Zané
Amelia S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en veilig.

Was ons 2de keer wat ons daar bly en sal beslis weer, baie dankie aan die personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer.
Hoop om julle gou weer te sien.
Geseende Kersfees.

Groete
Sannet

Villa Lin-Zané
Jaco B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagplek.

Het heerlike aand geniet. Volop parkering, self met 'n waentjie. Skoon en netjiese kamers ten volle toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Dankie vir die terugvoer ons waardeer dit!

Villa Lin-Zané
Sonnet C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonnet C
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies met vriendelike personeel.

Vyf sterre vir 'n skoon eenheid! Kraakvars beddegoed, sal beslis weer van ons hoor as ons Vryburg se kant toe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Dankie Sonnet!

Villa Lin-Zané
Dirk L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Wonderlike gasvryheid, heerlike atmosfeer, skoon verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel as oornag (selfs langer) indien op reis na Noord-Kaap, Namibië en Botswana.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Lin-Zané se terugvoer

Dirk
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit.
Dis lekker om te hoor ons klente geniet dit hier.
Hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Sannet

Villa Lin-Zané
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 66 Bernauw, Langs die N14, 4 km vanaf Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc81dd6544232e3c1859659a12129cb5d5bd27a32688a66a4799aac13fd946c3a4d87609b39cce84edc886faad7aa5d5e10f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 Plot 66 Bernauw Off the N14 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.965612398518 24.774227723447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem