Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Lucca

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2024 tot 30 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Restio-straat 5, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 000 R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Lucca is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig op 'n heuwel met 'n uitsig oor Gordonsbaai, die baai en op die berg. Die woonstel is naby die strand en sowat 30 minute se ry vanaf Stellenbosch met bekroonde Suid-Afrikaanse wyne.

Die woonstel is op 2 verdiepings gebou en die slaapkamers en badkamers is bo. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n addisionele badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamers het lugversorging en skuifdeure wat toegang tot die tuin bied.

Die groot kombuis het 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, 'n oond en 'n stoof. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Gaste moet hul eie Netflix-kode gebruik, maar WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n groot stoep met gas- en houtbraaigeriewe en 'n verhitte plonspoel met buitesitplek. Daar is Europese hortjies om die stoep mee toe te maak en glasskuifdeure. Die woonstel het ook 'n omsetter wat verseker dat die ligte en sekere kragpunte tydens beurtkrag aanbly.

Daar is 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig en 'n ekstra onderdakparkeerplek vir nog 'n voertuig. Villa Lucca bied goeie sekuriteit met diefwering en sekuriteitsdeure op al die vensters en deure. Dit is ook gekoppel aan gewapende reaksie.

Die swembadjie kan op versoek verhit word.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Lucca sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Villa Lucca
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Restio-straat 5, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Lucca het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Restio-straat 5, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d16f604f9e3b378a1d818b045aaee608f0e574ee631c5ba04c9282874da3547d83ad9608d5463c81de0b9109b1eb3e04c12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 5 Restio Street Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.159841043855 18.879446080356