Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Marche

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Villa Marche
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jana-mari V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana-mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek.

Baie netjiese plek met genoeg spasie in 'n stil area. Daar was nie komplementêre koffie, tee en melk nie, so neem dit in ag as jy hier wil kom bly. Maar ons het baie lekker oornag. Was in Uitenhage vir 'n troue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F
Besigheidsreis

Relaxed stay.

Upon arrival, there was some uncertainty regarding access. However, a simple phone call and 5 minutes later, we were inside and all set up. When leaving, there was quite a bit of confusion about how to exit and where the keys should be left. We should have been informed about this when we checked in. The WiFi was definitely not working, as my fiancé and I both tried to connect but with no success. She also had work to do that required internet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe and secure, neat and tidy.

Lovely stay. Definitely will recommend to my friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P
Besigheidsreis

Enjoyable

The venue was suitable for my needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My kuier was aangenaam, baie dankie.

Daar was net 'n probleem met die deur wat nie wou sluit van binne af nie, andersins was die kuier baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert & Kerry T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert & Kerry T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation.

Spacious and neat. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elise M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elise M
Enkelreisiger

Aangenaam.

Lekker gewees om in 'n skoon en netjiese plek te kon oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, uiters netjies en gerieflik.

Eienaars het regtig baie moeite gedoen om die plek baie netjies en huislik te maak. U sal ver soek om so netjiese plek te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and clean.

Comfy, lovely, and clean. The bed is very comfortable. Need ashtrays outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D
Enkelreisiger

Ek het baie lekker gebly. Dit is 'n stil area. Netjiese blyplek.

Gastehuis is baie naby aan skole geleë. Ek het amper 2 weke daar gebly vir werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nobathwa V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobathwa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a lovely stay.

The apartment was nice, clean and cozy. We couldn't change the channel on TV, but the unit was perfect. Loved it. The pictures doesn't do enough justice, the lighting was amazing for someone who likes taking pictures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lulamo S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulamo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

It was good value for my money, I'm definitely going back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shante S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shante S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was relaxing and peaceful.

The room was very warm and inviting but also modern with a smart-TV, aircon, Netflix and DStv. We were greeted by a kind and lovely lady who took us for a tour around the room and made us feel at home and explained how everything works, it made us feel at ease and welcomed. We felt safe because of the security gate and alarm system when we went out. Everything to our expectation and even more. Thank you Villa Marche.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nthabiseng W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and cool.

Everything was exceptional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf

Baie aangename plek om te bly. Alles is netjies en op datum. Veilge parkeerplek ook. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward W
Besigheidsreis

Very comfortable, welcoming and cosy.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vuyo M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Vuyo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was not happy at all.

We arrived and no one was there, we phoned the cell number that was emailed to me and the lady told me that we are at wrong address we must go to PE, I told her that the booking that I made was for Uitenhage. I called again and she told me that she doesn't not have my booking. It was Friday night and we were driving around trying to make calls now and I ended up phoning website and got help and they managed to get hold of owners and came to open for us and gave excuse that. When they came to open for us, the gentleman was not friendly, just waved his hands from his car, not even saying sorry for us. I will never recommend them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natacha A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Villa Marche is the best place far from home. I will go back at anytime.

The area where Villa Marche is situated is safe and security is good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang.

Eenheid is luuks gemeubileer, lekker oorgeslaap en motor baie veilig agter hekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandisa M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay. My husband loved the place so much, I would recommend it to everyone visiting in Uitenhage.

If you're a person who loves peaceful and quiet place then you better go for Villa Marche, it is located in a very peaceful area and their service is the best. We loved every moment of our stay - we even wanted to extend our stay, but we had other commitments.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant stay.

We had a pleasant stay, friendly and helpful service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly by Villa Marche.

Ek het slegs een versoek om my volgende besoek by Villa Marche nog lekkerder te maak. Die paar dae toe ons daar was het dit daagliks gereën. Die nat weer het veroorsaak dat ons die vloer baie vuil getrap het. Die vloer was daagliks skoongemaak deur Villa Marche personeel wat ons baie waardeur het. Die matjie by die voordeur het nat gereen so dit het nie gewerk om ons skoene daar droog te kry nie. Dit sal great wees as daar 'n vloermat by die ingang aan die binnekant geplaas word. Ons sal definitief weer in toekoms by Villa Marche gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Die plek is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronaaz R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronaaz R
Gesin met klein kinders

Excellent stay.

The place was very neat and tidy. The room is equipped with everything you need. Francis, the helper, was very friendly. I loved the set up and the back play area for my son. I would recommend this place to anyone visiting the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marche se terugvoer

Dear Ronaaz, we are glad you enjoyed your stay and thank you for your feedback.

Villa Marche
Elana G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie netjies veilig en vriendelike diens.

Dit was werklik goeie akkommodasie en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfortable

We had a nice 6 night stay at Ville Marche. The room is comfortable, clean and well maintained. The neighbourhood is probably the nicest in Uitenhage, and we would stay at Ville Marche again.I think this is a relatively new guest house and there were some minor issues; most notably the Wi-Fi that was available only sometimes. But issues were dealt with quickly and we were able to communicate with the owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelecia K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelecia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Die dame wat ons ontvang het, was baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons te help. Niks was te veel moeite nie. Sy het haarself baie goed van haar taak gekwyt en was vriendelik. Net 'n voorstel dalk is dat daar meer as een stel handdoeke kan wees. Aangesien ons 'n nat naweek gehad het (weer gewys) en baie funksies, was ons handdoeke later te nat en koud om te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marche se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering. Ons waardeur almal se terugvoering en sal beslis so maak in die toekoms.

Villa Marche
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hexrivierstraat 23, Winterhoek Park, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEZ5R1F79qlvC5n6GDJn8CxHpfuvCp1groMh9b09zRxDs4qoPjY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 23 Hexriver Street Winterhoek Park 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.750004 25.4362