Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Marche

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hexrivierstraat 23, Winterhoek Park, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R553 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Marche Selfsorg verskaf moderne en gerieflike eenhede in Winterhoek Park, 'n stil gedeelte van Uitenhage sowat 40 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.

Dié moderne eenhede het 1 slaapkamer en 1 badkamer en kombuis. Daar is 'n dubbelbed, 'n TV met die My Family Cinema-stroomdiens en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook lugversorging en WiFi.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n outomatiese hek op die perseel.

Besienswaardighede in die omtrek sluit die Addo Elephant National Park, Kragga Kamma Game Reserve, Volkswagen Auto Pavilion, Boardwalk Casino, Adrenalin Addo en Seaview Sanctuary Park in.

Die eenheid is ook geleë naby aan verskeie skole in Uitenhage, insluitend die Daniel Pienaar Tegniese Skool.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Villa Marche
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hexrivierstraat 23, Winterhoek Park, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Gaste dink Villa Marche het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hexrivierstraat 23, Winterhoek Park, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEZ5R1F79qlvC5n6GDJn8CxHpfuvCp1groMh9b09zRxDs4qoPjY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 23 Hexriver Street Winterhoek Park 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.750004 25.4362