Villa Mari Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Geleë in Saldanha aan die Weskus van Suid-Afrika, is dit 'n juweel vir besoekers opsoek na 'n rustige verblyfplek.
Ver genoeg van die strand af om nie deur die strandverkeer gehinder te word nie, maar binne 20 minute loopafstand, en met 'n uitsig oor die see vanaf die braai-area, maak hierdie 'n wonderlike plek om 'n dag of 2, of selfs langer, in oor te bly. Dit is geleë in 'n stil area van die dorp, en perfek vir 'n wegbreekgeleentheid.

Kom ontspan in styl in ons moderne en smaakvol versierde villa.

5 Aparte selfsorg- of B&B eenhede, elk met 'n eie ten volle toegeruste kombuisie, slaaparea, en suite-badkamer, DStv, WiFi, braai-area, en veilige perseelparkering.

Die hoofhuis (aangrensend aan die eenhede) het 2 slaapkamers, vol badkamer, ten volle toegeruste kombuis, sit-/eetarea, braai-area, veilige perseelparkering, DStv en WiFi.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Mari Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za