Villa Marina

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Marina is ’n selfsorg-woonsstel in Mouille Point, stapafstand van V&A Waterfront, verskeie restaurante teen die strand, Green Point Urban Park en Kaapstad Stadion.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het ’n stort en die ander een het ’n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het ’n gemaklike bank en platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar teen ekstra koste.

Die leefarea bied ’n asemrowende uitsig op Tafelberg en lei na ’n onderdakbalkon waar jy drankies kan geniet en die berg-uitsig bewonder. Daar is ook ’n stukkie van die see sigbaar vanuit die slaapkamer en kombuis. Daar is veilige parkeerplek wat na ’n hysbak lei wat jou na die derde verdieping waar die woonstel geleë is, neem.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Marina sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Marina gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 840 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]