LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Marina 3 | LekkeSlaap
+12

Villa Marina 3

1 resensie
Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 7 Mei 2021 tot 29 Mei 2021.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, Villa Marina 3, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa Marina 3 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 8 in Marina Beach en dit bied direkte toegang tot die strand.

Die ruim woonstel is ideaal vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea wat op 'n groot balkon oopmaak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 2 stapelbeddens vir kinders. Dié 2 kamers deel die badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-woonstel is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die sitkamer het 'n TV en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saambring. Die leefarea lei na die balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Parkeerplek is in 'n motorhuis in die omheinde kompleks beskikbaar en 'n skoonmaakdiens kan op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word.

Southbroom bied 'n verskeidenheid doendinge, soos swem, visvang, branderplankry, duik, gholf, wandel- en bergfietsroetes en vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Marina 3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa Marina 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 7, Villa Marina 3, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Marina 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R750
per nag (plek vir 8)
was R1 000
Vanaf R750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, Villa Marina 3, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9059fccc66d631f0b8f965af3435a26adb0fb6f9dc7dd137df1a314e091b3a2773d8f563e5343b9ff9fb1c36b59f3fe1d12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R750  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 7 Beach Road Villa Marina 3 4281 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -30.939403990461 30.30537854418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!