Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Marina Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Villa Marina Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mart L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart L

Baie netjies. Gasvrou baie vriendelik.

Baie dankie Sandy vir jou vriendelikheid en lekker geselsies. Jou gastehuis is baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe B
Saam met vriende

Ongelooflike gastehuis.

Villa Marina in Groenpunt is een van die beste gastehuise waar ons ooit tuisgegaan het. Die gasvryheid daar laat jou vinnig tuis voel. Die gasvrou, Sandy, is die hartklop van Villa Marina en sy bestuur dit met 'n ongelooflike passie. Haar gaste is haar nommer 1. Van die oomblik dat ons daar bespreek het, het sy ons bedien met inligting oor absoluut alles. Die vervoer vanaf die lughawe het sy met groot gemak gereël en sy weet duidelik wat sy doen. Haar warm, vriendelike persoonlikheid met die aankoms was ongelooflik. Daar is min van haar kaliber. Elke oggend is ons bederf met 'n vyfster-ontbyt en voor ons nog kon dink aan 'n huurmotor het sy dit reeds bespreek. Daar sal ons weer gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Hi Elzabe en die hele span. Ons mis julle almal. Baie baie dankie vir so 'n wonderlike aanbeveling. Baie dankie.

Villa Marina Guest House
Js V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Js V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspan met die pragtigste uitsig en naby alles.

Sandy is baie vriendelik en behulpsaam. Bly plek is skoon en netjies met die pragtigste uitsig oor die Kaapstad Stadium en see. Kan heerlik ontspan in die sitkamer en op die stoep. Naby aan die V&A Waterfront. Heerlike ontbyt terwyl jy oor die stad en see uitkyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Baie dankie Hans.
Ons is baie bly dat julle het 'n goeie tyd gehad in Kaapstad. Dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Villa Marina Guest House
Ferri E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferri E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het by Sandy oorgebly tydens die groot Cape Town Classic Tour en kon nie vir 'n beter gasvrou vra nie.

Sandy het ons laat voel of ons by familie oorbly en het selfs broodjies gepak vir die groot resies in die Kaap. Die huis en die uitsig is lieflik. Ons gaan beslis weer by Sandy aanklop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Hi Ferri en Christo, thank you so much for such a lovely review. It is much appreciated. Sandy☀️

Villa Marina Guest House
Wim H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful understated sophistication.

Gasvrou is baie gasvry, mens-georiënteerd en stel gaste op hul gemak. Kamers is gerieflik met ongelooflike uitsig op die baai. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné B
Enkelreisiger

Uitsig is baie mooi, en Sandy is baie vriendelik en hulpvaardig.

Daar is wel baie trappe vanaf die veilige parkering tot bo. So mense wat sukkel met trappe klim moet dit weet en in ag neem. Verder is alles skoon netjies en op die regte plek. Ek het my verblyf en veral die uitsig baie geniet. Corne'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Hi, Corne many thanks for your review.
Enjoyed our talks. Lots of success with your new venture.

Villa Marina Guest House
Nerina D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina D
Saam met vriende

Ons het ongelooflik welkom gevoel daar en baie lekker gebly.

Baie dankie vir die wonderlike verblyf en heerlike kos. Baie vriendelike diens. Sal beslis aanbeveel vir ander gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Hi Nerina,
Thank you for choosing to stay with us. So happy the weather was great and that you enjoyed your stay in Cape Town. Stay safe.

Villa Marina Guest House
Marlene S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike wegbreek was dit nie!

Ons was baie vriendelik deur Sandy ontvang en sy was baie behulpsaam. Ons sal enige tyd Villa Marina aanbeveel om in te gaan bly. Die uitsig oor die Groenpuntstadion en die Waterfront is asemrowend mooi. Die kamers is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Hi Marlene
So lovely to meet you both.
Thank you again for choosing to stay at Villa Marina.

Villa Marina Guest House
Natalie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties, Sandy is such lovely friendly and accomodating gem of a lady. Perfect location.

Great place, highly recommendable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Thank you so much for a fantastic review Natalie. Well done again that you completed the race. It was such a pleasure to meet you both. Greetings from Cape Town.

Villa Marina Guest House
Marc S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marc S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super gasvry.

Sandy het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Baie vriendelike ontvangs en als was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Sandy het meer as die gewone gedoen en steeds professioneel gebly. Sal altyd weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Thank you, Andrea and Harold, for your lovely review. We so enjoyed meeting you both. Till next time, stay safe.

Villa Marina Guest House
Madelein P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, gasvrye mense.

Wonderlike uitsig, gasvrye mense en uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Hi Madelein,
Thank you so much for a fabulous review.
I enjoyed the chats.
Have a super year further.
Hugs, Sandy.

Villa Marina Guest House
Reinhard S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really appreciated the private atmosphere, we were very satisfied, we received valuable information for our trip.

We would like to come back, many thanks to Sandy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Dear Reinhard and Heidi,
We really appreciate your wonderful review.
I'm so pleased you both had such wonderful experiences in Cape Town.
I especially loved the video of Heidi and the adorable penguin following her. It was priceless.
Take care
Regards,
Sandy

Villa Marina Guest House
Rita V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V

Baie aangenaam.

Sandy, die eienaar, het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons het eers 01:00 in geboek nadat ons vlug vertraag was en sy het vir ons ontbyt in die yskas/kamer gelos omdat ons vroeg moes terugvlieg. Baie vriendelik en 'n mens voel baie tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Rita, baie dankie vir jou resensie.
Ons waardeur dit baie.
Tot volgende keer
Beste groete, Sandy.

Villa Marina Guest House
Ernie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid tops. Netheid tops.

Baie lekker gebly. Gasvryheid uitstaande. Sal definitief weer gaan. Die enigste negatief is die straatparkering. Nie gewoond daaraan. Alhoewel daar 'n sekuriteitswag in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

More Ernie
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit.
Alles van die beste vir 2020.

Villa Marina Guest House
Janine W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W
Saam met vriende

This place was awesome and I thoroughly enjoyed every minute of my stay.

This place was awesome and I thoroughly enjoyed every minute of my stay. I would recommend this place to anybody. I have already said I will come back anytime.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hierdie plek was fantasties en ek het elke minuut van my verblyf terdeë geniet.

Hierdie plek was fantasties en ek het elke minuut van my verblyf terdeë geniet. Ek sal hierdie plek vir almal aanbeveel. Ek het al gesê ek sal enige tyd terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Hi Evan,

Thank you for your review. We are happy that you enjoyed your stay with us. It was great to have met you both.
I'm sure you made some awesome memories in Cape Town.
Till next time
Thanks once again for choosing to stay with us.

Villa Marina Guest House
Willem I - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem I
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rusplek bo die stad se geraas.

Netjies en rustig. Veilige parkering vir voertuig was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Hi Willem,
Many thanks for your review.
Much appreciated

Villa Marina Guest House
Klaus W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay in Cape Town at the lovely host, Sandy.

Big room, good beds, super view over Cape Town, good breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Dear Klaus,
It was such a great pleasure meeting you both, have a wonderful year ahead.
A special hug from Madge.

Villa Marina Guest House
Rina G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina G
Saam met vriende

Excellent stay.

Very clean and nice place to stay. Excellent host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Hi Rina and Bianca,
Many thanks for choosing to stay with us. We so enjoyed hosting you both.

Villa Marina Guest House
Dalene H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was die wow faktor in ons kort vakansie en dit het begin met die vriendelike verwelkoming en lekker gesels. Die Kaap is net nog mooier as 'n mens so lekker bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Dear Dalene,
Thank you for your very kind words.
We certainly enjoyed your interesting stories.
What an adventure you both had while in Cape Town
Hopefully, your grandson had a super birthday party and I'm sure you must have spoilt him rotten.

Villa Marina Guest House
Lenie D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie D
Besigheidsreis

Beautiful rooms and excellent service.

The rooms were very neat, the location very central and the service was excellent. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Dear Lenie,
Thank you so much for your lovely review.
Madge and I do appreciate it.

Villa Marina Guest House
Brett H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett H

Brilliant guest house!

Fantastic views, lovely breakfasts and excellent hospitality. Sandy and Mira go out of their way to welcome you and make you feel at home, thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Hi Brett,
Thank you so much for your lovely review.
What a fabulous bunch of jovial guys you all are. We so enjoyed hosting you at Villa Marina.

Villa Marina Guest House
Daniel V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met vriende

Baie privaat en uitstekende ligging. Uiters netjies en gerieflik!

Hier het jy 'n plek op jou eie. Maklik bereikbaar met 180 grade uitsig. Naby eetplekke en word 'n heerlike ontbyt bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Hi Danie

Many thanks for your lovely review. Madge and I so enjoyed hosting you all. Thank you once again for choosing to stay at Villa Marina.
A big thank you from Caroline. She got thoroughly spoilt.
Madge and Sandy

Villa Marina Guest House
Anja G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay.

We had a great stay with Sandy and Madge. Nice room, fantastic views and overall very good location. Good breakfast as well!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Hi Anja,
Many thanks for your lovely review.
Madge and I loved having you stay with us.
Warm regards,
Madge and Sandy

Villa Marina Guest House
Lerato S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

Awesome Location. Extremely convenient to get to all the places. We have never found such a warm feeling from Sandy and family. Thanks for a wonderful hospitality. A beautiful place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Hi Lerato,

It was such a pleasure to meet you and Tatu, you are a very special couple.
Thank you so much for choosing to stay with us.
Have a great year ahead.
Warm regards,

Madge and Sandy

Villa Marina Guest House
Anna Catharina D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Catharina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig met fantastiese uitsig.

Skoon kamer met balkon en eie badkamer. Pragtige dierbare mense in 'n baie veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Hi Annette and Kobus,

Thank you so much for your lovely review.
We really do appreciate it.
I so enjoyed the chats we had. Truly wonderful guests to host.
Have a wonderful year ahead.

Warm regards,
Madge and Sandy

Villa Marina Guest House
Lian S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lian S
Saam met vriende

Dit was 'n wonderlike, vriendelike en gemaklike gastehuis en het baie tuis gevoel.

'n Wonderlike gastehuis met asemrowende uitsigte, die ligging is perfek, kan binne 15 minute na enige besienswaardige plek ry, skoon en die diens was baie goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Hi Lian en Marko
Baie dankie dat julle Villa Marina gekies het. Ek is jammer dat die Springbokke nie gewen het nie maar, die gees was heerlik.
Madge en ek was baie bevoorreg om julle te kon ontmoet. Julle altwee is welkom om enige tyd weer terug te kom.
Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit.
Groete
Madge en Sandy

Villa Marina Guest House
Ziska M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziska M
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% The best accommodation by far.

I want to thank Sandy for her kindness, warm welcome and her unforgettable hospitality. It was a real pleasure staying at Villa Marina Guesthouse. Thank you to Caroline as well for greeting us with a big smile. For future guest you won't go wrong. Villa Marine is a true gem and we will definitely go back there again. The location is great and the view is awesome. Definitely is a must visit guesthouse. Thank you again Villa Marine Guesthouse!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Marina Guest House se terugvoer

Hi Ziska and Alton,
Thank you so much for such an amazing review, we really do appreciate it.
Warm regards,
Sandy Madge and Caroline

Villa Marina Guest House
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 15, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1MTMzNzk0LWQ2YmQtNGE0MC1iMzU4LTI3MGZhM2MzZDhlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 15 Springbok Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9121 18.40575
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem