Villa Maroela

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Maroela is in Marlothpark geleë en dis 'n ruim huis met slaapplek vir 12 gaste.

Die dubbelverdiepinghuis het 'n tentkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens op die tweede verdieping. Die ekstra slaapkamer het 4 enkelbeddens en dit maak van 'n badkamer met 'n hoekbad gebruik. Dié verdieping bied toegang tot 'n stoep met 'n eetarea. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad op die onderste verdieping.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n eetarea en gaste kan in die sitarea ontspan.

Die leefarea bied toegang tot die stoep wat oor die tuin en park kyk. Gaste kan van die swembad, braai-area en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie gebruik maak. Let wel dat dele van die huis via trappe bereik word en nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Besoekers kan wild wat vrylik in Marlothpark rondloop en 'n groot verskeidenheid voëls besigtig of die Bushveld Atlantis Waterpark en verskeie restaurante besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Maroela sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Maroela gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (vir 12 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za