Villa Med 10

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 40 % af

Kry 40% af. Geldig vanaf 1 Jul 2018 tot 31 Aug 2018.

Beskrywing

Villa Med staan aan die land se kant van Compensation Beach Pad, net 5 minute se stap vanaf Willards en Thompson Bay Beach, twee puik swemstrande.

Hierdié woonstel is op die eerste verdieping geleë en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n uitsig oor die pragtige ommuurde swembad en tuin-area met braaigeriewe. Daar is slaapplek vir 6 gaste met 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens (linne en duvets word voorsien).

Die leefarea is gerieflik gemeubileer met 'n eetkamer- en sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler, en dit lei na 'n ruim stoep. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas met vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n toesluitmotorhuis en 'n onderdak-parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Med 10 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Med 10 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 R1 200 per nag (plek vir 6)

Kry 40% af. Geldig vanaf 1 Jul 2018 tot 31 Aug 2018.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za