Villa Med 10
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 4 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ronel D - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ronel D
Saam met vriende
Dis 'n ideale plek vir een nag of vir 'n week of meer.
Villa Med 10 is wonderlik toegerus en 'n ideale plek vir 'n wegbreeknaweek of vakansietyd. Dis veilig en naby die strand en winkels. Ek sal vir seker weer van hul dienste gebruik maak.
Maria Cathari T - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Maria Cathari T
Saam met vriende
Vir die doel was dit goed genoeg.
Gebou en meubels is oud, maar dit was netjies. Toiletpapier en koffie/tee het ontbreek. Dit is 'n baie basiese plek.
Marelize B - May 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marelize B
Saam met vriende
Baie mooi plek wat baie bekostigbaar is.
Die blyplek was baie ruim met al die nodige toebehore. Veilig en netjies.
Liesel B - May 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Liesel B
Gesin met klein kinders
Goeie waarde vir geld, gerieflike en ruim kamers.
Heerlike akkommodasie. Die enigste probleem was al die bouwerke se geraas met 'n klein babatjie wat moet slaap. Sou dit enige tyd aanbeveel.
Gaste wat na Villa Med 10 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |