Willard's Beach Akkommodasie by Villa Med Apartment | LekkeSlaap
+29

Villa Med Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandweg, Eenheid 29 Villa Med, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Med Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Ballito. Dié kompleks is ideaal geleë naby Willard Beach en is ryafstand van ander besienswaardighede in die area af.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en ander toebehore toegerus.

Die leefarea lei na 'n privaat balkon. Die kompleks het ook gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek. Die kompleks is 2 km vanaf Ballito Junction Regional Mall and Lifestyle Centre, gholfbane en 21 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Med Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa Med Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Elandweg, Eenheid 29 Villa Med, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Med Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandweg, Eenheid 29 Villa Med, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw91wKmaJfX8LxOfguP9wotPDfryZ0x8E6NMVM8HkrfsS2kYp6E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Eland Road Unit 29 Villa Med 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.528250817088 31.222051493254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za