Villa Med Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Med Guest House is in Waterfall, 9.3 km vanaf Hillcrest en bied gerieflike verblyf met 'n Griekse tema. Villa Med Guest House is bekend as die "klein Griekeland tussen die heuwels" en is 14,9 km vanaf die Inandadam.

Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers wat uitkyk oor die swembad. Daar is 1 kamer met 'n en suite-badkamer en die oorblywende 4 kamers deel die gebruik van 'n badkamer. Sommige kamers het 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe en elke kamer het 'n terras met 'n tuinuitsig, gratis WiFi en oorgenoeg parkeerplek. Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamer ontspan wat 'n kaggel het. Die huis het volledige sekuriteit met 'n alarmstelsel en geslotekringtelevisie.

Die gastehuis is 5,2 km vanaf die Watercrest Mall met verskeie winkels en restaurante. Die bestuur is ten alle tye aan diens en is beskikbaar om gaste by te staan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Med Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za