Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Merwede

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-rylaan 74, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Villa Merwede is ’n bekoorlike woonstel op die eienaar se perseel in ’n stil doodloopstraat in Stilbaai. Dié dorpie is op die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, ’n riviermonding en verskeie marinie- en voëllewe.

Dié eenslaapkamer-eenheid is op die tweede verdieping geleë en word via trappe bereik wat buite die huis is. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n addisionele enkelbed is bekikbaar in die leefarea. Daar is ’n stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die kombuisie is toegerus met ’n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, ketel, broodrooster en basiese toebehore. Daar is gemaklike sitplek en ’n TV met DStv in die leefarea. Braaigeriewe is beskikbaar. Die eiendom maak van sonkrag gebruik.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanpaaie, Stilbaai se strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Merwede sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Villa Merwede
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 5

Ligging

  • Erica-rylaan 74, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Merwede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-rylaan 74, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeNrWdJVl8qieSuNyHctbzr2Yde2qrWwjJLOXbOxFMr9mAesXg3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 74 Erica Drive Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.355659 21.403062
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem