St Lucia Estuary Akkommodasie by Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation | LekkeSlaap
+33
+33

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van McKenzie-straat en Katonkelstraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation is in St. Lucia en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid het 'n omsetter vir wanneer beurtkrag plaasvind.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die eetarea het oorgenoeg sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Daar is lieflike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad waarin gaste kan afkoel.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoek van McKenzie-straat en Katonkelstraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van McKenzie-straat en Katonkelstraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c2c5b7d039ef65722aef77cbe928226269da3b39e243bf19ec53146094bddd94fd333934be87d99f63876a64998e273babb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Corner of McKenzie Street and Katonkel Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.374756861722 32.412481606007
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za