Villa Mia No 11 St Lucia
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Katonkel- en Mckenziestraat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Mia 11 St Lucia is 'n selfsorgwoonstel wat in St Lucia, 'n dorpie in KwaZulu-Natal geleë is. Die woonstel is stapafstand van verskeie restaurante, winkels en ander geriewe.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 stapelbeddens vir 4 kinders het. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Neem asb, kennis dat alhoewel die instansie 6 beddens het, dit slegs geskik is vir ’n maksimum van 2 volwassenes en 4 kinders.
Die leefarea bestaan uit 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is toegerus met al die nodige geriewe vir selfsorgverblyf. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.
Daar is 'n buitebraai-area met sitplek waar gaste in die geselligheid van hul vriende of familie maaltye kan voorberei. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, piekniekareas en parkeerplek vir gaste.
Die omgewing het verskeie doendinge en besienswaardighede waaronder die gewilde Umfolzi Park, die Isimagaliso Vleilandpark, Cape Vidal, die St Lucia-meer met sy voëlpark, krokodilplaas en 'n kaasfabriek.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Mia No 11 St Lucia sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoek van Katonkel- en Mckenziestraat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Mia No 11 St Lucia het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Katonkel- en Mckenziestraat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom