LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa MonteMare | LekkeSlaap
+39

Villa MonteMare

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quebec-weg 6, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 150 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa MonteMare bied selfsorgverblyf in die luukse woonbuurt, Kampsbaai, in Kaapstad. Dit is die ideale verblyf vir diegene wat die besienswaardighede aan die Atlantiese Kus wil ervaar.

Hierdie tripelverdieping-villa het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamers is op die tweede verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n privaat balkon. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is op die derde verdieping en het 'n dubbelbed en 'n stort in die en suite-badkamer.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof en al die ander kookgerei wat nodig is om maaltye voor te berei. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste, 'n kaggel wat met houtkorrels werk en toegang tot 'n balkon met buitemeubels en 'n swembadjie.

Die villa spog met lugversorging, WiFi, 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek agter hekke.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa MonteMare sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Quebec-weg 6, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 150
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quebec-weg 6, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFXlUMAKU8tS2h9VUv8GS4qFCbZeBqxngO75jlwo733C9Dr6rOh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 150  per nag (plek vir 8) 6 Quebec Road Camps Bay 8040 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.95206 18.38347
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!