LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Moya 32 | LekkeSlaap
+11

Villa Moya 32

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersweg 775, Shelly Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Moya 32 is 'n pragtige, gemeubileerde selfsorgwoonstel wat in die gewilde en veilige Villa Moya-kompleks in Shelly Beach, sowat 150 m van die strand af en dis 2 km van die Shelly en South Coast Malls af. Die Shelly Beach Skibootklub is ook naby die woonstel vir diegene wat lief is vir visvang.

Die woonstel bied 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe.

Die kombuis is oopplan en lei na die sitkamer wat toegang bied tot 'n balkon met see-uitsigte. Hierdie eenheid is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n strandvakansie en die strand is ook net 'n entjie se stap van die kompleks af.

Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit, 'n pragtige gemeenskaplike swembad in die middel van die kompleks met 'n braai-area langs die swembad. Veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en daar is ook 'n parkeerplek vir besoekers.

Shelly Beach, South Coast Mall, Shelly Centre en die Pure Venom-reptielpark is binne 3 km van die woonstel af geleë. Die Uvongo-vlooimark is 4 km ver en Uvongo Beach is 5 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Moya 32 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Villa Moya 32
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Somersweg 775, Shelly Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Moya 32 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersweg 775, Shelly Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0NzhlNGFhLWY3ODAtNGExZC1iNjE2LWFmYmE5YzdhMGZhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 775 Somers Road Shelly Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.79542140191 30.416450053453
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!