LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Nandi | LekkeSlaap
+45

Villa Nandi

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Villa Nandi
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pakama M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pakama M
Saam met vriende

It was absolutely fun.

The owner was very accommodating and friendly. We would definitely come back.

Riana V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Dis 100% selfsorg, vanaf toiletrolle, toiletspray en handewas. Geen koffiestasie. Die huis is wel pragtig, goeie bed en linne, sal aanbeveel as 'n vakansiehuis, nie vir korttermyn bly soos vir 5 dae nie.

Elsie S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Wow! What an awesome place.

We were welcomed by Roelof and were washed with hospitality. He spoke to us as if he knew us forever. He took us through his house and we were overwhelmed with the layout and beauty of the house. We were a group of 8 and had a wonderful evening. Will definitely recommend everyone to book at Villa Nandi. I will go back anytime but for longer than 1 night. Thanks.

Kayla A - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek met uitstekende gasvryheid. Sal beslis weer besoek.

Dit is regtig 'n awesome plek.

Villa Nandi's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi review. Julle was super gaste en ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Villa Nandi
Aubrueen J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrueen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Het lekker ontspan. Die kamer en ligging was ideal. Baie rustig.

Die ligging en kamer self is ideaal. Die swembad en braai-area is lekker rustig. Overall is dit 'n baie stunning plek en die personeel is uitstekend.

Villa Nandi's terugvoer

Hi Aubrueen

Baie dankie vir die pragtige review. Dit is n absolute plesier om julle te ontvang. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Groete,

VIlla Nandi

Villa Nandi
Shaquille F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaquille F
Saam met vriende

Our overall stay was relaxing, the view and everything about the place is amazing. The managers that stays on the property are also very welcoming. However I did have one problem.

However my friends and I felt like we didn't really have privacy as the managers only told us on the day of arrival that there was going to be a wedding the next day. Initially we were okay with it because we were told they would only be there from 11 till the afternoon. But later that evening the wedding guests were still walking through the house. It felt a bit invasive and I would advise the managers to rather make separate bookings at different times or open the side gate from the bottom in order for other guests to walk through on that side instead of having them walk through the house when there are already guests occupying the place.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteenstraat 60, Loevenstein, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAada5e6c11cd10f13959f60e24bdfec2d5157b894e556c5399e7bae0ab66f39c88f707205677b785182550573f39b0a4200b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 60 Eksteen Street Loevenstein 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.880073232244 18.607171974869
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!