Villa Nikos J-Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Nikos J-Bay is 'n smaakvol versierde dubbelverdiepinghuis naby die strand in Jeffreysbaai. Hierdie area is bekend as 'n bestemming vir branderplankryers, sy besienswaardighede, strande vol skulpies en uitstekende branders.

Verblyf word gebied in 'n drieslaapkamerhuis met slaapplek vir 8 slegs volwassenes en 2 kinders. Daar is ook 'n aparte tweeslaapkamer-eenheid. Die hoofhuis het 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank word voorsien vir 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en toonbank met stoele toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en gemaklike banke. Op die boonste verdieping is daar 'n tweede sitkamer met 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV en 'n kombuisie met 'n mikrogolf.

Braaigeriewe met 'n sitarea en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, perdry, gholfspeel, riviervaarte en vierwielmotorfietsroetes.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Nikos J-Bay sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kindermatras vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Nikos J-Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 327 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za