Villa On Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa On Sea is 'n selfsorghuis op die Shelley Point Gholflandgoed in St. Helenabaai. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en is ideaal geleë naby die strand.

Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei en 'n wasmasjien en tuimeldroër vir wasgoed. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek en lei na 'n beskutte binnehof met lieflike see-uitsigte.

Parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Villa On Sea is net 'n paar minute se stap van die strand af.

St Helenabaai is 'n rustige vissersdorpie wat grens aan die see. Dit bied egte Weskus-gasvryheid, goeie visvangwaters en lang, luilekker somersdae. Dit is waarlik 'n plek waar gaste kan rus, ontspan, herlaai en geïnspireer word om weer jou kreatiewe denke op te skerp.

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa On Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 360 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za