Villa Palma Camps Bay
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quebec-weg 15, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R25 000 per nag (vir 8 persone)
Beskrywing
Villa Palma Camps Bay skuil in 'n beskermde klein see-inham in Kampsbaai. Hierdie plek se hoogtepunt is sy ongelooflike welige tuin en heerlike groot swembad, ideaal vir gesinne op soek na ruimte.
Die villa het 3 verdiepings en 4 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Daar is 3 slaapkamers op die boonste verdieping wat lei na 'n sonnige terras met uitsigte wat vanaf Leeukop, oor Kampsbaai tot by die Twaalf Apostels strek. Die vierde en suite-slaapkamer is op die onderste verdieping en lei na 'n tropiese swembadarea.
Die middelste vloer verbind die leefareas met mekaar. Daar is 2 ruim TV-kamers. Die 1 is 'n formele, gesellige vertrek met 'n kaggel, en die ander is vir vermaak en ontspanning. Albei sitkamers het groot platskerm-TV's.
'n Volledig toegeruste kombuis met 'n aparte opwaskamer lei na 'n eetkamer waar daar 'n tenk met eksotiese visse is. Dié area kyk oor die sitkamer uit. Die terras het sitplek en rusbanke waar gaste lekker buite kan sit en eet. Dié voortreflike villa is net 800 m se stap vanaf Kampsbaai se strand en promenade, en net 'n blok van die naaste openbare vervoer af.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Quebec-weg 15, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quebec-weg 15, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom