LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Panorama | LekkeSlaap
+23

Villa Panorama

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Villa Panorama
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marcelle P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik naby lughawe.

Villa Panorama is situated in quiet tranquil English atmosphere. Sharon is an enthusiastic host.

Villa Panorama's terugvoer

Thank you so very much, we enjoyed you staying too. Come back soon.

Villa Panorama
Chris V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Enkelreisiger

Baie lekker, groot en gerieflik. Sharon het ons baie tuis laat voel. Dankie vir 'n lekker kuier.

Lekker gekuier, Sharon, dankie vir die ontvangs toe ons arriveer met ons motorfiets, ons het dit geniet en waardeer.

Villa Panorama's terugvoer

Thank you so much.

Villa Panorama
Elizabeth V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

Really liked the homely feel of this guesthouse. There was plenty of tea, coffee and milk (always a plus). Host was super friendly.

Villa Panorama's terugvoer

Thank you so much, we look forward to welcoming you again.

Villa Panorama
Dale F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dale F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was very nice and clean. Very relaxed atmosphere.

A very relaxed atmosphere with the ducks and animals. Would definitely be going back.

Villa Panorama's terugvoer

Thank you so much for kind words. Do come back soon.

Villa Panorama
Baliswa M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baliswa M
Saam met vriende

We did enjoy ourselves. The place and services are 100%.

It was nice to be at your place, environment is great.

Celeste P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plekkie.

Baie lekker gekuier. Wonderlike gasvrou.

Villa Panorama's terugvoer

Thank you Celeste, it was so lovely meeting you both and lovely little Molly. You were wonderful guests, come back soon.

Villa Panorama
Ernst M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en landelik maar naby Oos Londen.

Ek was in Oos Londen vir besigheid. Op sulke reise neem ek somtyds my vrou saam vir 'n wegbreek. Ons soek dus verblyfplekke wat vir haar aangenaam gedurende die dag en rustig vir my in die aand is. So 'n plek is Villa Panoroma met sy veilige landelike atmosfeer. Eenhede vêr van mekaar verseker privaatheid. Sharon was besonders behulpsaam en tegemoetkomend toe die reisdatums op die laaste nippertjie verander het. Ek het groot waardering daarvoor asook die vriendelike ontvangs.

Villa Panorama's terugvoer

Thank you, Celeste, it was so lovely meeting you both and lovely little Molly, you were wonderful guests :) Come back soon.

Villa Panorama
Danette M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danette M
Gesin met tieners

Die apie was die hoogtepunt!

Sjoe, dit was lekker! Sal dit vir seker vir ander mense voorstel. Lekker rustig, en so mooi. Alex die apie is te cute. Kom kyk vir ons deur die kombuisvenster. Ons het hom so geniet.

Villa Panorama's terugvoer

Thank you so much from Alex and I :) :) was lovely having you stay.

Villa Panorama
Ines B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ines B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sharon was very friendly and helpful.

Comfortable stay, but the room is a little tiny.

Dirk M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk M
Saam met vriende

Aangename atmosfeer en hulle gee nuwe betekenis aan "pet-friendly" in 'n positiewe lig.

Sien sterre.

Tessa S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kalm en pragtige omgewing.

Netjiese eenheid met nodige geriewe. Baie veilig en rustige omgewing.

Villa Panorama's terugvoer

Thank you.

Villa Panorama
Susan J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan J
Gesin met klein kinders

Kind and friendly hostess, close to the airport, pretty gardens, child friendly, I wish we could have stayed longer!

See stars.

Villa Panorama's terugvoer

Thank you so much.

Villa Panorama
Anel V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Gesin met klein kinders

Wat 'n awesome tyd van rus!

Ons is so vriendelik verwelkom. Ons huisie was netjies en skoon. Die omgewing is so rustig en dit het gevoel soos 'n stukkie hemel!

Joshua A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joshua A

Die verblyf was onvergeetlik en huislik.

Villa Panorama se ontvangs was goed en die rustige atmosfeer skep veiligheid.

Louisa G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Louisa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons opinie is slegs op eenheid waar ons tuis was.

Alhoewel die vertrek baie skoon is, voel ons dit is baie klein. Ons dink hierdie akkommodasie is miskien voldoende vir backpackers. Ons het vir 3 nagte bespreek en by familie bedags moes deurgebring. Ek dink die kosmaakfasiliteite vir langtermynbesoekers in die eenheid is nie voldoende nie. Het nie 'n wasbak om skottelgoed in te was nie, slegs 'n mikrogolf en braai. Natuurskoon pragtig en eienares baie vriendelik.

Ryno E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Die verblyf was baie aangenaam.

Elizabeth L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth L
Saam met vriende

Lovely lady with a lovely home.

Such a great stay! And sharon was so kind. Thank you!

Wessel J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel J
Enkelreisiger

Puik en veilige verblyf, waarde vir geld!

Alles wat jy nodig het weg van die huis af! Veilige parkering, stilte, natuurlewe, vol DStv, als wat nodig is in eenheid. Ek het vir eenheid met bad gevra, maar net stort gekry.

Villa Panorama's terugvoer

Thank you, do come back soon.

Villa Panorama
Annamarie N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diere vriendelik, oulike versierings, ekstra pap, koekies, koffie ens. in die selfsorg-eenheid. Volledige DStv. Sharon is dierbaarste en hulpvaardig.

Omdat die plekkie so oulik is sou ek graag wou sien dat die gekraakte vloere reggemaak word om die bedrag te regverdig. Ek sal egter terug gaan!

Villa Panorama's terugvoer

Thank you, Annamarie, you were the perfect guest!

Villa Panorama
Ilze B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze B
Saam met vriende

Super kliëntediens!

Ons het laat aangekom by Villa Panorama maar Sharon was baie vriendelik. Die geriewe was perfek en daar was selfs koekies saam met die ekstra koffie uitgesit. Ons het baie welkom gevoel en rustig geslaap.

Villa Panorama's terugvoer

Thank you so much, we hope to see you again.

Villa Panorama
Christie S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S
Gesin met tieners

Wat 'n awesome stukkie hemel!

Alles wat jy nodig het met 'n pragtige tuin een die see in die agtergrond. Die mooiste sonsondergang oor Suid-Afrika! Sal beslis terugkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What an awesome piece of heaven!

Every you need with a beautiful garden and the sea in the background. The most beautiful sunset over South Africa! Will definitely go again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Villa Panorama's terugvoer

Thank you so much, look forward to seeing you again.

Villa Panorama
David-jon V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David-jon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf werd! Bekostigbaar en netjies.

Ons verblyf was great, privaat en veilig. Dis die minste wat ek kan sê. Dankie Sharron.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Worth the stay, affordable and neat.

Our stay was great, private and safe is the least I can mention at Villa Panorama. Thanks Sharron.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rudene V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudene V

Die mees troeteldiervriendelikste plek in Oos-Londen.

Ons het baie lekker gebly by Villa Panorama. Sharon is 'n fantastiese gasvrou en ons honde het die groot tuin baie geniet! Die groot waghond Whiskey was my gunsteling. Baie dankie vir alles Sharon, ons sal definitief terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The most pet friendly place in East London.

We had an amazing stay at Villa Panorama. Sharon is a wonderful hostess and our dogs enjoyed the huge park-like garden tremendously! The gentle giant watch dog Whiskey was my favourite. Thank you so much for everything Sharon, we will definitely be back!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Villa Panorama's terugvoer

Thank you so much Rudene, and we definitely look forward to having you and the fur-family back again.

Villa Panorama
Vannessa S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vannessa S
Gesin met tieners

Rustig en gemaklik.

Plek was skoon en gemaklik. Die eienaar was hulpvaardig en vriendelik, sal beslis weer besoek. Dit was fantasties dat die strand oorkant die pad was.

Lynn C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn C
Gesin met klein kinders

It was lovely, we will be back!

Thank you for friendly greetings, attention to detail and a super stay.

Villa Panorama's terugvoer

Thank you :) Lynn, look forward to seeing you again. Merry Christmas

Villa Panorama
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Cove Rock, Oos-Londen, 5208, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhMDkwNmMyLTAyY2QtNDU2MS1iNmYzLWUyMDVjNjUyNWQ4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Marine Drive Cove Rock 5208 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.061029256389 27.837497261816
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!