Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Pascal Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Westhuizen-laan 28, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Pascal Guest House is 'n gewilde bestemming vir sakereisigers, vakansiegangers en toeriste. Dit is 'n bekroonde gastehuis en bied luukse B&B-verblyf en het konferensie- en trougeriewe. Dit is Valmary-park in Durbanville geleë.

Elkeen van die kamers lei na die luisterryke, omgewingsvriendelike, organiese tuin wat spog met 'n oorvloed inheemse plante, blomme, kruie en voëls. Gaste kan 'n heerlike wandeling deur die delikaat-gegeurde paadjies tussen die laventel en jasmyn geniet. Of gaste kan net lekker afkoel in die swembad. Geriewe in die kamers sluit 'n gemaklike dubbelbed met Egiptiese perkallinne en hipoallergeniese kussings en beddegoed, 'n LED-TV met satelliet-dekodeerder verwarmer, waaier, haardroër en lessenaar in. Die kombuisie in Pascal Suite is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond, ketel, eetgerei en breekware.

Villa Pascal Guest House kan 'n teemaaltyd of kaas en wyn in die middae bedien. Die verblyd spog met kreatiewe en opwindende ontbyt-skeppings en besprekings vir middagete en aandete kan by die restaurant op die perseel gemaak word. Gaste kan 'n tradisionele Franse ontbyt of 'n stewige Suid-Afrikaanse ontbyt geniet, of die Franse, Kreoolse, Marokkaanse en Italiaanse disse op die middagete- en aandete-spyskaarte geniet, of net 'n heerlike slaai eet. 'n Komplimentêre ontbyt word by die prys ingesluit, maar alle ander etes is op die gas se eie rekening.

Daar is 'n restaurant op die perseel en die kok berei opwindende Franse, Kreoolse, Marokkaanse, Italiaanse en Mediterreense geregte voor. Daar is ook vegetariese, veganistiese en glutenvrye opsies. Alle etes is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die verblyf is naby winkels, banke, restaurante, gimnasiums, gholfklubs, privaat hospitale en verskeie wyn-, kuns- en kultuurroetes. Daar is maklike toegang tot die N1 en N2 hoofroetes en ons is net 20 min se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe, die stadskern en die V&A Waterfront af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Van Der Westhuizen-laan 28, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Westhuizen-laan 28, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5ZmM4YjhmLTM1MTgtNDFlNS05ZjIxLWExOTU1MDg5ZDhjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 28 Van Der Westhuizen Avenue Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.83652 18.65572
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem