Villa Phillipe 18

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Phillipe 18 is in Mosselbaai se middedorp geleë, net 500 m van die strand af en dit bied ongelooflike uitsigte oor die see. Dit is die ideale selfsorgwoonstel vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Die woonstel het 3 slaapkamers met lugversorging, 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers. Die sitkamer het gemaklike sitplek met 'n platskerm-TV en DStv. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser, 'n dubbeldeur-yskas en alles wat jy mag nodig kry vir selfsorg. Die beskutte patio het 'n binnebraai met stoepmeubels waar jy lekker middagete of aandete saam met jou gesin of vriende kan geniet. Daar is 'n motorhuis met plek vir 3 motors.

Ongelukkig word troeteldiere en rook nie in die eenheid toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Phillipe 18 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Phillipe 18 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za