Villa Pirogue 35

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 25 % af

Kry 25% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Villa Pirogue 35 is 'n vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Hartenbos. Dié dorp spog met verskeie Blouvlagstrande, 'n waterpark langs die strand, fantastiese ontspannings-doendinge en geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robkyk.

Dié smaakvol versierde eenheid het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en kookgerei. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek, en lei na 'n beskutte stoep met 'n braai-area en 'n etenstafel.

Let asseblief daarop dat rook verbode is, selfs op die stoep. Gaste is welkom om buite by die stoepie by die voordeur te rook. Wees asb. bedagsaam om nie stompies op die grond of stoep te gooi nie.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, bootvaart, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en hangsweef in.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Pirogue 35 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Pirogue 35 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R599 R449 per nag (plek vir 4)

Kry 25% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za