LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Pyrmontes Guesthouse | LekkeSlaap
+27

Villa Pyrmontes Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderberg College-straat 123, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Pyrmontes Guesthouse skuil teen die hang van die Helderberge met 'n uitsig oor Valsbaai. Die gastehuis is naby Erinvale Gholfbaan en nog 5 ander gholfbane en dit is dus ideaal vir gholfspelers.

Verblyf word aangebied in 5 selfsorgwoonstelle met see-uitsigte. Elke spoggerige woonstel het sy eie privaat ingang, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, en 'n terras.

Die supermark, haarkapper en apteek is oorkant Villa Pyrmontes.

Richard en Mary Mecke is jou Duitse gasheer en gasvrou. Hulle sal seker maak jou verblyf is gerieflik.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Helderberg College-straat 123, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderberg College-straat 123, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiYWRhY2UyLTliNjktNDI3Zi1iMmY4LWJjYmFiZjI3OGU0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 123 Helderberg College Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -34.06301 18.8337
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!