Villa Radiance

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Radiance is 'n selfsorgvilla in die luukse buurt, Kampsbaai in Kaapstad geleë. Die eiendom spog met mooi uitsigte van die area en op die berge vanuit meeste van die kamers.

Dié villa het verskillende verdiepings en het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers met 3 badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en lei na 'n balkon met 'n mooi uitsig oor die see. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n stort. Die vierde kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het ook 'n etenstafel vir 6. Die villa het ook 'n TV-kamer met satelliet-kanale, 'n klein gimnasium, 'n swembad met 'n net, 'n Jacuzzi en WiFi. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 'n sekuriteitstelsel en kameras.

Let asseblief dat daar 'n opsigter is wat na die skoonmaak en bestuur van die eiendom omsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Radiance sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Radiance gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za