Villa Rai

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Rai is 'n selfsorghuis in Paradise Beach in Langebaan. Dié dubbelverdiepinghuis is ideaal geleë naby Mykonos Casino en die strand.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vierde en vyfde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer en die tweede en derde slaapkamer deel die tweede badkamer.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en ander toebehore. Die oopplan-leefarea langsaan het 'n etenstafel en pool-tafel en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die huis het 'n motorhuis op die grondvloer. Die eiendom is 'n entjie se ry vanaf Laguna Mall en sowat 7 km vanaf Langebaan Country Estate.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Rai sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Rai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 593 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]